Sege vir Loots vanaf Keetmanshoop
Die Windhoek Resiesduifklub het die afgelope naweek ’n wedvlug oor 453 kilometer vanaf Keetmanshoop gehou.
Wikus Loots se wenduif in die ope afdeling het ’n gemiddelde spoed van 1219 meter per minuut gehandhaaf. Die jaaroud afdeling se wenner van M&B van Zyl se gemiddelde snelheid was 1211 m/minuut.
Die plekke vanaf Keetmanshoop is soos volg behaal:
JAAROUD AFDELING:
M&B van Zyl I: 1, 2, 7, 9.
PW Riverfoods: 3.
Jan Balt: 4, 6.
Hennie Maré: 5.
Dieter Lucks: 8.
Leon Stoop I: 10.
OPE AFDELING:
Wikus Loots: 1.
Dieter Lucks: 2, 8.
Jan Balt: 3.
Manny Taljaard: 4.
PW Riverfoods: 5.
Visser van Heerden I: 6.
Visser van Heerden II: 7.
Lou & Louisa Hokke: 9.
Christel Loots: 10.
Die klub se volgende resies is komende Saterdag vanaf Karasburg (625 km). Belangstellendes is welkom om op die webblad www.wrdknam.com op die hoogte van die klub se bedrywighede te bly.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie