Seges by Dordabis vir De Koe, Vorster
Padfietsry
Denzel de Koe, ook bekend op die bynaam Junior, was Sondag die wenner van die vierde byeenkoms in die Nedbank padfietsreeks wat deur Windhoek Pedal Power aangebied word.
Vanaf die beginpunt naby die afdraai na Dordabis het die ryers, afhangend van die afstand van hul kategorie, tot by die draaipunt en terug gery. Die eerste helfte was oorwegend afdraand, maar met die wind van voor. Gevolglik het die wind van agter darem so ’n bietjie gehelp teen die opdraandes van die tweede helfte.
De Koe (Nedbank) het die 100 km wedren in die finale resies na die eindstreep met twee sekondes voor die NCCS-ryer Jafet Amukushu klaargemaak.
Costa Seibeb (Nedbank) was derde, nadat hy die vorige dag in ’n uitmergelende bergfietsresies by Daan Viljoen betrokke was.
Vierde en vyfde was nog twee bekende elite ryers wat net sekondes agter die voorlopers was, naamlik Ingram Cuff en Jo Jo Hamunyela.
In die vroueresies oor 70 kmwas Michelle Vorster (Team Kia) die wenner, sowat twee-en-’n-half minute voor Michelle Doman.
Die voorste uitslae:
ELITE MANS 100 km
1 Denzel de Koe 2:38:39
2 Jafet Amukushu 2:38:41
3 Costa Seibeb 2:38:42
4 Ingram Cuff 2:38:43
5 Jo Jo Hamunyela 2:38:46
6 Jacques van Zyl 2:40:11
7 Jaco Hanekom 2:40:13
8 Willie van Zyl 2:40:15
9 Adriaan Maartens 2:40:18
10 André de Klerk 2:41:10
ELITE VROUE 70 km
1 Michelle Vorster 1:51:59
2 Michelle Doman 1:54:35
ONDER 23 MANS 100 km
1 Brandon Plaatjies 2:41:13
2 Diego Izaaks 2:51:34
JUNIOR MANS 100 km
1 Marcel Holtz 2:51:36
2 Timmo Grossmann 2:51:47
3 Joshua Scherer 3:15:13
JUNIOR VROUE 50 km
1 Steffi Grossmann 1:29:47
SUBVETERAAN MANS 70 km
1 Cobus Smit 1:51:59
2 Stephen Chase 1:52:28
3 Louis Prins 1:52:30
4 André Vermeulen 1:52:30
5 Andrew Rowles 1:52:34
SUBVETERAAN VROUE 50 km
1 Maike Bochert 1:30:35
2 Mimi Hough 1:46:35
3 Vicki Vosloo 1:49:45
VETERAAN MANS 70 km
1 Clinton Hilfiker 1:52:03 1
2 Joris Harteveld 1:52:29 2
3 Hans du Toit 1:52:31 3
4 Greg Chase 1:52:39 4
5 George Thiele 1:52:53
VETERAAN VROUE 50 km
1 Anneke Steenkamp 1:27:21
2 Antje Tietz 1:27:26
3 Patricia Hoeksema 1:30:06
4 Michaela Ham 1:44:26
5 Hilke Kruger 1:57:09
MEESTERS MANS 50 km
1 Andre Huysamen 1:25:22
2 Gustav Gouws 1:25:24
3 Frank Snyman 1:25:29
4 Gerhard Mans 1:31:55
5 Klaus Schade 1:42:16
MEESTERS VROUE 50 km
1 Berrit Graf 1:47:38
GROOTMEESTERS MANS 50 km
1 Koos van Staden 1:25:24
2 Hartmut Ruppel 1:30:28
3 Justin Ellis 1:47:04
4 Hans-Peter Drobisch 1:47:06
B-KATEGORIE MANS 50 km
1 Danny Villinger 1:25:20
2 Eddie Viljoen 1:25:52
3 Frank Köpplinger 1:29:46
B-KATEGORIE VROUE 30 km
1 Ariane Dressel 1:10:56
2 Ingrid Scholtz 1:15:12
3 Adele Conradie 1:22:45
ONDER 16 SEUNS 70 km
1 Schalk van der Merwe 1:52:08
2 Charl du Plooy 1:52:13
3 Alex Miller 1:52:31
4 Dieter Koen 1:52:42
ONDER 16 MEISIES 50 km
1 Tanya Mackensen 1:42:09
ONDER 14 SEUNS 50 km
1 Justin Vosloo 1:29:42
2 Bergran Jensen 1:43:16
3 Marius Wessels 2:11:33
ONDER 14 MEISIES 30 km
1 Monique du Plessis 1:14:51
ONDER 12 SEUNS 30 km
1 PD Blignaut 1:10:48
2 Nicholis du Plessis 1:10:54
3 Jaden Scholtz 1:15:11
Vanaf die beginpunt naby die afdraai na Dordabis het die ryers, afhangend van die afstand van hul kategorie, tot by die draaipunt en terug gery. Die eerste helfte was oorwegend afdraand, maar met die wind van voor. Gevolglik het die wind van agter darem so ’n bietjie gehelp teen die opdraandes van die tweede helfte.
De Koe (Nedbank) het die 100 km wedren in die finale resies na die eindstreep met twee sekondes voor die NCCS-ryer Jafet Amukushu klaargemaak.
Costa Seibeb (Nedbank) was derde, nadat hy die vorige dag in ’n uitmergelende bergfietsresies by Daan Viljoen betrokke was.
Vierde en vyfde was nog twee bekende elite ryers wat net sekondes agter die voorlopers was, naamlik Ingram Cuff en Jo Jo Hamunyela.
In die vroueresies oor 70 kmwas Michelle Vorster (Team Kia) die wenner, sowat twee-en-’n-half minute voor Michelle Doman.
Die voorste uitslae:
ELITE MANS 100 km
1 Denzel de Koe 2:38:39
2 Jafet Amukushu 2:38:41
3 Costa Seibeb 2:38:42
4 Ingram Cuff 2:38:43
5 Jo Jo Hamunyela 2:38:46
6 Jacques van Zyl 2:40:11
7 Jaco Hanekom 2:40:13
8 Willie van Zyl 2:40:15
9 Adriaan Maartens 2:40:18
10 André de Klerk 2:41:10
ELITE VROUE 70 km
1 Michelle Vorster 1:51:59
2 Michelle Doman 1:54:35
ONDER 23 MANS 100 km
1 Brandon Plaatjies 2:41:13
2 Diego Izaaks 2:51:34
JUNIOR MANS 100 km
1 Marcel Holtz 2:51:36
2 Timmo Grossmann 2:51:47
3 Joshua Scherer 3:15:13
JUNIOR VROUE 50 km
1 Steffi Grossmann 1:29:47
SUBVETERAAN MANS 70 km
1 Cobus Smit 1:51:59
2 Stephen Chase 1:52:28
3 Louis Prins 1:52:30
4 André Vermeulen 1:52:30
5 Andrew Rowles 1:52:34
SUBVETERAAN VROUE 50 km
1 Maike Bochert 1:30:35
2 Mimi Hough 1:46:35
3 Vicki Vosloo 1:49:45
VETERAAN MANS 70 km
1 Clinton Hilfiker 1:52:03 1
2 Joris Harteveld 1:52:29 2
3 Hans du Toit 1:52:31 3
4 Greg Chase 1:52:39 4
5 George Thiele 1:52:53
VETERAAN VROUE 50 km
1 Anneke Steenkamp 1:27:21
2 Antje Tietz 1:27:26
3 Patricia Hoeksema 1:30:06
4 Michaela Ham 1:44:26
5 Hilke Kruger 1:57:09
MEESTERS MANS 50 km
1 Andre Huysamen 1:25:22
2 Gustav Gouws 1:25:24
3 Frank Snyman 1:25:29
4 Gerhard Mans 1:31:55
5 Klaus Schade 1:42:16
MEESTERS VROUE 50 km
1 Berrit Graf 1:47:38
GROOTMEESTERS MANS 50 km
1 Koos van Staden 1:25:24
2 Hartmut Ruppel 1:30:28
3 Justin Ellis 1:47:04
4 Hans-Peter Drobisch 1:47:06
B-KATEGORIE MANS 50 km
1 Danny Villinger 1:25:20
2 Eddie Viljoen 1:25:52
3 Frank Köpplinger 1:29:46
B-KATEGORIE VROUE 30 km
1 Ariane Dressel 1:10:56
2 Ingrid Scholtz 1:15:12
3 Adele Conradie 1:22:45
ONDER 16 SEUNS 70 km
1 Schalk van der Merwe 1:52:08
2 Charl du Plooy 1:52:13
3 Alex Miller 1:52:31
4 Dieter Koen 1:52:42
ONDER 16 MEISIES 50 km
1 Tanya Mackensen 1:42:09
ONDER 14 SEUNS 50 km
1 Justin Vosloo 1:29:42
2 Bergran Jensen 1:43:16
3 Marius Wessels 2:11:33
ONDER 14 MEISIES 30 km
1 Monique du Plessis 1:14:51
ONDER 12 SEUNS 30 km
1 PD Blignaut 1:10:48
2 Nicholis du Plessis 1:10:54
3 Jaden Scholtz 1:15:11
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie