Sekere grensposte tussen SA en Namibië gesluit
Die Suid-Afrikaanse president Cyril Ramaphosa het met die Covid-19-pandemie in die buurland aangekondig dat sekere grensposte tussen Suid-Afrika en Namibië gesluit sal word.
Die geslote grensposte is:
- Alexanderbaai by Oranjemund;
- Sendelingsdrif op die pad na Rosh Pinah;
- Onseepkans by Velloorsdrif op die pad na Karasburg; en
- Riefontein by Klein Menasse op die pad na Aroab.
Die grensposte wat oop sal bly is:
- Vioolsdrif by Noordoewer op die B1/N7-roete vanaf Kaapstad;
- Nakop by Ariamsvlei op die B3/N10-roete vanaf Upington; en
- Mata-Mata in die Kgalagadi-Oorgrenspark.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie