Sekuriteitsmaatskappy gedagvaar vir skietvoorval
'n Wag van Shilimela Advanced Security Services het glo drie jaar gelede twee mense raakgeskiet en ernstig beseer.
Jana-Mari Smith – 'n Hoërhofregter het die groen lig gegee vir die voortsetting van 'n regsgeding waarin twee skietslagoffers Shilimela Advanced Security Services vir sowat N$3
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie