Selfmoordbomaanvalle dood 15
Selfmoordbomaanvalle dood 15

Selfmoordbomaanvalle dood 15

Nigerië
NAMPA
Minstens 15 mense is dood toe vier vroulike selfmoordbomaanvallers hul bomgordels in die noordoostelike Nigeriese stad Maiduguri laat ontplof het, het die polisie gister bekend gemaak.

Die polisiekommissaris in die Borno-staat, Damian Chukwu, het aan verslaggewers gesê die aanvallers het vier verskillende gebiede in die Molai Kalemari-voorstad Dinsdagnag geteiken.

“Altesaam 19 mense, insluitende die bomaanvallers, is in die voorval dood, het Chukwu gesê. - Nampa/AFP

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!