Selfmoordbomaanvalle in Nigerië
Amptenare van die Borno-staat se noodbestuursagentskap dra die oorskot van 'n slagoffer van veelvuldige selfmoordbomaanvalle na 'n ambulans in Maiduguri in die noordooste van Nigerië. Minstens vier mense is dood en nege mense is in die aanvalle beseer. Die aanvalle oor die naweek kom enkele dae nadat twee selfmoordbomaanvalle op 'n moskee en 'n mark die lewens van 86 mense in die naburige Adamawa-staat geëis het. Foto Nampa/AFP
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie