Selma span die kroon!
Die afgelope Saterdag is Mej. Namibië tydens ‘n glansgeleentheid by die Windhoek Buitekluboord bekroon. Van die land se bekendste persoonlikhede was ook by die kroning teenwoordig. Na vele uitdunrondes is Selma Kamanya as Mej. Namibië 2018 gekroon met Clarise van der Vyver as haar eerste prinses en Kabuba Manukokoba as tweede prinses. Gaskunstenaars het Jean Carlo Ongansie, Marvin Sanzila and the Elements en Monique English ingesluit.
Afgesien van die groot prys, was daar verskeie ander katogorieë wat gesorg het dat deelnemers nie met leë hande huis toe gaan nie.
Kategoriewenners:
Talent, Openbare spreker en Persoonlikheid: Clarise van der Vyver
Algemene kennis: Kabuba Namukokoba
Topmodel, Publiek se keuse: Tessia Mutwamezi
Debutante, Gesondheid en fiksheid: Wilri van Taak
Fotogenies: Jo-Anne /Nanus
Die Top-5:
Selma Kamanya
Clarise van der Vyver
Kabuba Manukokoba
Wilri van Taak
Alexis van der Merwe
Standard Bank Women of Excellence:
Marietjie de Klerk (Hope Village)
Huipie van Wyk (Side by Side)
Ontwerpers:
Dawn Diergaardt
Wilma Kawedi
Cayla Boucher
Chanique Rabe
Cobus Moller
Pfohl’s Men’s Outfitters

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie