Sense of Africa bied onvergeetlike reise
Sense of Africa bied onvergeetlike reise

Sense of Africa bied onvergeetlike reise

Sense of Africa (Tourvest) fokus op onvergeetlike reiservarings oraloor Suider-Afrika en bied kliënte eksklusiewe, persoonlike diens.

Eerstehandse kennis van bestemmings verseker hul span toegewyde reisspesialiste werk nou saam met kliënte om die regte huisvesting en ervaring vir ’n onvergeetlike reis te kies.

Tydens 'n onlangse volhoubaarheidsevaluering deur Eco Awards Namibia het Sense of Africa volgens internasionale vereistes uitstekende punte behaal.

Finaliste vir die Verantwoordelike Toerisme-toekennings (RTA 2019) sal in Maart aangekondig word en wenners sal by die amptelike opening van die Namibië Toerisme Ekspo (NTE) 2019 in Junie aangewys word.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!