Sentrale dorpe stem dat die biesies bewe
Vrydag sluit die stemlyn om Sentraal-Namibië se finalis vir die Dorp van die Jaar-kompetisie vir 2017 te bepaal.
Besoeke is reeds aan Gobabis, Okakarara, Khorixas en Outjo gebring om stemme op voetsoolvlak te werf. Die aktiveringspan bestaande uit Tira Nangolo en Frank Steffen kuier vandag op Otjiwarongo, waarna Otavi, Grootfontein en Tsumeb aan die beurt kom.
Laat jou stem tel – kyk hoe op bladsy 9.
Namibia Media Holdings se vennote vir NTY2017 is Nedbank Namibia, Coca-Cola, die African Leadership Institute (ALI), Pupkewitz Nissan, Vivo Energy, Waltons, Mondi Rotatrim en Kanaal 7.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie