Ses sterftes, 931 nuwe gevalle
Ses sterftes, 931 nuwe gevalle

Ses sterftes, 931 nuwe gevalle

Henriette Lamprecht
Die Covid-sterftes styg met ses tot 3 589. Gister is 931 nuwe gevalle aangemeld, 'n positiewe koers van 29,9%. Windhoek het weer die meeste gevalle en wel 275. Die nuwe gevalle sluit 89 leerlinge, 12 studente en 29 gesondheidswerkers in. Die aktiewe gevalle staan tans op 10 227 waarvan 256 in die hospitaal en 16 in die ICU is. Tot op hede het 399 636 mense een dosis entstof ontvang, teenoor die 336 497 wat ten volle ingeënt is. Die herstelkoers staan op 91%.

Kommentaar

Republikein 2024-11-27

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 21° | 36° Rundu: 24° | 34° Eenhana: 21° | 36° Oshakati: 22° | 36° Ruacana: 19° | 36° Tsumeb: 24° | 37° Otjiwarongo: 19° | 35° Omaruru: 18° | 36° Windhoek: 18° | 32° Gobabis: 17° | 32° Henties Bay: 14° | 20° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 16° | 31° Mariental: 16° | 31° Keetmanshoop: 14° | 30° Aranos: 16° | 31° Lüderitz: 13° | 29° Ariamsvlei: 14° | 30° Oranjemund: 12° | 26° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 17° | 32° Lubumbashi: 17° | 25° Mbabane: 12° | 19° Maseru: 9° | 20° Antananarivo: 18° | 30° Lilongwe: 22° | 34° Maputo: 20° | 25° Windhoek: 18° | 32° Cape Town: 16° | 23° Durban: 15° | 24° Johannesburg: 14° | 25° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 19° | 21° Harare: 18° | 26° #REF! #REF!