Ses swart dae op paaie
Ses swart dae op paaie

Ses swart dae op paaie

Denver Kisting
Denver Kisting - In 'n voortsetting van 'n donker week op die land se paaie is ses mense gistermiddag in 'n motorongeluk dood.

Twee kinders en vier volwassenes het in dié ongeluk tussen Swakopmund en Usakos omgekom.

Teen druktyd het reddingswerkers steeds gespook om 'n vrou met kake van die lewe uit 'n sedan te bevry.

Dit bring die aantal mense wat sedert verlede Donderdag op die land se paaie gesterf het op minstens 22 te staan.

Die sedan het laat gistermiddag sowat 50 km buite Usakos teen 'n vragmotor gebots.

Adj.komm. Amalia Gawanas, die polisie se verkeershoof, het die ongeluk bevestig.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!