Ses verdagtes in landdroshof vir N$3,5 miljard saak
Ses verdagtes in landdroshof vir N$3,5 miljard saak

Ses verdagtes in landdroshof vir N$3,5 miljard saak

Jacqueline Louw
Van die agt beskuldigdes in ’n bedrog en geldwassery saak van nagenoeg N$3,5 miljard, het net ses vanoggend in die Windhoek landdroshof verskyn. Een van die agt, Chinese burger Huang Jinrong, het nie sy opwagting gemaak nie en landdros Vanessa Stanley het beveel dat ’n lasbrief is vir sy inhegtenisname uitgereik word. Nóg ’n Chinese burger, Zhu Honggang wat op borgtog vry was, is intussen oorlede. Die oorblywende ses, waaronder Walvisbaaise sakeman mnr. Laurensius Julius en prominente Namibiese sakeman mnr. Jack Huang, sal in Junie 2018 verhoor word.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!