Sewe sterftes, 121 nuwe gevalle
Sewe sterftes, 121 nuwe gevalle

Sewe sterftes, 121 nuwe gevalle

Henriette Lamprecht
Die totale getal Covid-sterftes styg met sewe tot 3 821. Vier was tuissterftes en een geval was ten volle ingeënt. Gister is 121 nuwe gevalle aangemeld, 'n positiwiteitskoers van 9,7% Die meeste gevalle (18) is in Otjozondjupa aangeteken, gevolg deur die 14 in Omusati en //Kharas. Die nuwe gevalle sluit 16 leerlinge, vier onderwysers, een student en drie gesondheidswerkers in. Volgens die ministerie van gesondheid en maatskaplike dienste is 86,8% van die gevalle nie ingeënt nie. Die aktiewe gevalle staan tans op 10 114 waarvan 332 in die hospitaal is. Van laasgenoemde is 92,5% nie ingeënt nie. In die ICU is 37 gevalle waarvan 97,3% nie ingeënt is nie. Tot op hede het 413 323 mense 'n eerste dosis entstof ontvang, terwyl 350 863 ten volle ingeënt is. Die herstelkoers staan op 92,2%.

Kommentaar

Republikein 2024-11-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 19° | 33° Rundu: 23° | 39° Eenhana: 24° | 36° Oshakati: 23° | 35° Ruacana: 21° | 36° Tsumeb: 25° | 37° Otjiwarongo: 19° | 34° Omaruru: 17° | 34° Windhoek: 18° | 32° Gobabis: 19° | 32° Henties Bay: 14° | 18° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 17° | 30° Mariental: 13° | 29° Keetmanshoop: 9° | 28° Aranos: 16° | 30° Lüderitz: 13° | 28° Ariamsvlei: 10° | 27° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 37° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 16° | 35° Maseru: 13° | 26° Antananarivo: 16° | 29° Lilongwe: 22° | 34° Maputo: 21° | 41° Windhoek: 18° | 32° Cape Town: 15° | 19° Durban: 16° | 22° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 19° | 29° Harare: 17° | 25° #REF! #REF!