Sewe toets positief by NIP-laboratorium
Sewe toets positief by NIP-laboratorium

Sewe toets positief by NIP-laboratorium

Henriette Lamprecht
Sewe mense het positief vir Covid-19 by die Nasionale Insitituut vir Patologie (NIP) se laboratorium in Windhoek getoets wat by die instituut se hoofkantoor geleë is. Die hoofkantoor het 'n personeelkorps van 110. Volgens die NIP se uitvoerende hoof, mnr. Kapena Tjombonde, het die laboratorium 'n aparte ingang met beperkte toegang wat gebruik word as perseel waar weefselmonsters vir die siekte ingesamel word.

Die weefselmonsters word gevolglik verwys na die Molukelêre Diagnostiese eenheid by die Windhoek Sentrale Verwysingslaboratorium. Volgens Tjombonde was die NIP-laboratorium by die hoofkantoor tydelik gesluit en Donderdag ontsmet. Noodsaaklike dienste het vandag om 09:00 weer hervat. Die bevestigde gevalle is intussen in self-isolasie.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!