Sewesrugby-titel vir Walvis-kannetjies
Sewesrugby-titel vir Walvis-kannetjies

Sewesrugby-titel vir Walvis-kannetjies

Andrew Poolman
Die onder 13-span van Walvisbaai Laerskool het as wenners van die laerskoolkompetisie na vore getree by die Safland Sewesrugbytoernooi wat verlede naweek op Swakopmund gehou is. Die eindstryd was nogal spannend voordat die kusspan vir die tweede keer vir Elnatan van Stampriet met 14-10 onder gekry het. Die jong Walvisbaaiers het vroeër ook hul wedstryde teen Rosh Pinah (27-0), JTL Beukes van Rehoboth (10-7), Windhoek Affies (17-0) en Elnatan 24-5) gewen en net ’n enkele nederlaag van 12-19 teen Privaatskool Moria van Outjo gely. Heel regs staan Marné Bouwer namens Realgood Chicken, die borg van die skole-afdelings. Foto verskaf

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!