Shaleen Surtie-Richards dood in gastehuis gekry
Shaleen Surtie-Richards dood in gastehuis gekry

Shaleen Surtie-Richards dood in gastehuis gekry

Die aktrise Shaleen Surtie-Richards (66) is Maandagoggend dood in ’n gastehuis in Kaapstad gevind. Die oorsaak van haar dood is nog nie bekend nie, sê die aktrise Lizz Meiring. “Sy was die afgelope tyd nie gesond nie. Asemhalings- en longprobleme, maar ons weet nie wat die oorsaak was nie. Sy was in die Kaap om aan (die kykNET-telenovelle) Arendsvlei te verfilm.”

Gavin Prins, vriend en voormalige vermaakjoernalis, is in kontak met haar familie en sal later ’n verklaring uitreik. Sy word veral onthou vir haar rolle soos Fiela in die fliek Fiela se kind en Nenna in die destydse M-Net-sepie Egoli: Plek van goud. Sy is in Upington in die Noord-Kaap gebore en word deur ’n ouer halfbroer oorleef. - Netwerk 24

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!