Shangula: Bly kalm

Terwyl die kwessie oor geslote grense en toerismeregulasies gister by ’n kabinetsvergadering bespreek is, is ’n stille protes in die hoofstad gehou as ’n oproep om die toerismesektor te red.
Francoise Steynberg
Francoise Steynberg – Vir nou bly die grense eers tot verdere kennisgewing gesluit. Die minister van gesondheid en maatskaplike dienste, dr. Kalumbi Shangula, het gister in die d
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-07

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer