Shaningua skuldig aan moord
Die 45-jarige Rodney Shaningua is vanoggend deur regter Christie Liebenberg in die hoërhof in Windhoek skuldig bevind aan die moord op ’n Finse burger. Mnr. Marko Kristian Rönni is in Augustus 2015 deur Shaningua buite ’n kroeg in Windhoek geskiet nadat Rönni in sy motor vasgery het.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie