Shoprite se werkers seu00ebvier
Shoprite se werkers seu00ebvier

Shoprite se werkers seëvier

Augetto Graig
Me. Uno Katjipuka, die menseregteprokureur wat Shoprite se werkers verteenwoordig het in die eissaak vir meer as N$4,5 miljoen vir die verlies aan inkomste asook die koste van ? langdurige dissiplinêre proses weens die stakings in 2015, sê die Suid Afrikaanse handelsreus het ingestem om die dissiplinêre proses te laat vaar.
Die betrokke werkers moet egter finale skriftelike waarskuwings onderteken.
Shoprite het ook verlede week sy hoërhofeis vir skadevergoeding opgeskort. Volgens Katjipuka moet Shoprite vroeg volgende week met ? plaaslike vakbond vergader om ? erkenningsooreenkoms te onderhandel.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!