Sien jou by die #Festival!
Sien jou by die #Festival!

Sien jou by die #Festival!

Jo-Mare Duddy Booysen
Kom luister môreaand na Hugo Ludik en ADAM se liedjie “Ons land, ons taal”, wat hulle spesiaal vir Republikein se 40ste verjaardag geskryf het. Dié gewilde groep tree as deel van die #Festival se Somerfees by SKW op. ADAM het dié boodskap aan feesgangers gestuur: “Hoewel net Hugo op papier 'n Namibiër is, is ons al drie Namibiërs in ons harte. En natuurlik is Namibiese gehore die heel beste. Om deel te kan wees van 'n koerant met so 'n ongelooflike track record se verjaardag is 'n groot eer.” Gisteraand is reeds gees gevang met die kroning van Mej. Hoërskool Namibië. Die volledige program vir vandag en môre se #Festival verskyn op bl.4. Foto Tanja Bause

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!