Sinopharm Saterdag hier, AstraZeneca volgende week
Sinopharm Saterdag hier, AstraZeneca volgende week

Sinopharm Saterdag hier, AstraZeneca volgende week

Henriette Lamprecht
Die minister van gesondheid en maatskaplike dienste, dr. Kalumbi Shangula, sê 250 000 dosisse Sinopharm-entstof word Saterdag op die Hosea Kutako Internasionale Lughawe verwag. Die entstof sal Saterdag en Sondag landswyd na immuniseringspunte versprei word, met die immuniseringsveldtog wat Maandag weer voortgesit sal word. Die entstowwe is deur die Namibiese regering van China gekoop.
Volgens Shangula word 40 800 dosisse AstraZeneca volgende week van Covax in die land verwag.
Die minister sê 333 333 dosisse Johnson & Johnson van die Afrika Unie sal in fases vanaf Augustus tot Desember in die land aankom en versprei word. Nog 168 000 dosisse van dié entstof word in Julie tot September van Amerika via Covax verwag. Nuwe immuniseringspunte is volgens Shangula identifiseer om toegang tot entstowwe te versnel.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!