Sirte-gevegte duur voort
Sirte-gevegte duur voort

Sirte-gevegte duur voort

Estelle de Bruyn
Vegters van Libiese magte wat bondgenote van die Verenigde Nasies-gesteunde regering is, vergader terwyl rook in die lug verrys ná ''n lugaanval op stellings van die Islamitiese Staat-groep (IS) in die Ghiza Bahriya-distrik in Sirte, Libië. Die magte veg steeds om die oorblywende deel van die stad van IS te herower. Foto Nampa/Reuters

Kommentaar

Republikein 2025-04-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer