Skaars snoetwalvis op strand gevind

Navorsers van die Namibiese Dolfynprojek (NDP) het op 31 Mei 'n skaars snoetwalvis op die strand sowat vyf kilometer van Sandvishawe se grensdraad ontdek. Die ses meter lange walvis is voorlopig as 'n Cuvier-snoetwalvis geïdentifiseer. Monsters van die dier, sowel as die kopbeen, is vir verdere navorsing en bewaring deur die NDP-span, mee. Morgan Martin en Monique Loubscher (foto regs), geneem. Lees meer op bl. 3. Foto links Monique Loubscher, foto regs Fritz Smeer.

Kommentaar

Republikein 2025-04-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer