Skare terroriseer Lüderitz-apteker

Die polisie moes gistermiddag 'n skare mense met traangas verwilder nadat hulle ure lank 'n apteker van Lüderitz as't ware in sy apteek gyselaar gehou het.
Ronelle Rademeyer
Ronelle Rademeyer - ’n Woedende skare mense het gister voor Reich’s Apteek op Lüderitz saamgedrom, aan die voordeur gehamer en aangedring dat die polisie die eienaar van die a
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-30

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer