Skipper Hans-Jörg Möller sterf
Mnr. Hans-Jörg Möller, bekende en geliefde Walvisbaaise plesiervaart-skipper, het vroeër vanmiddag aan sy beserings beswyk in die MediClinic private hospitaal op Swakopmund waar hy behandel is.
Möller en sy gesin is in die vroeë oggendure Vrydag in hul huis in Walvisbaai deur rowers oorval en hy is deur die aanvallers geskiet.
Boodskappe van medelye, maar ook woede en skok, stroom intussen op sosiale media in.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie