Skipper van Lu00fcderitz se liggaam gevind
Skipper van Lu00fcderitz se liggaam gevind

Skipper van Lüderitz se liggaam gevind

Augetto Graig
Augetto Graig - Die liggaam van mnr. Peter John Raubenheimer (57), wat sedert Saterdag vermis word ná hy bootprobleme ondervind het, is gister gevind.
Volgens die polisie se streekkoördineerder vir //Kharas, komm. Rudolf Isaak, het Raubenheimer se liggaam in dieselfde omgewing uitgespoel wat hy Saterdag verdwyn het.
Die polisie het met 'n geregtelike doodsondersoek begin.

Kommentaar

Republikein 2025-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer