Skolereeks kry momentum
Boogskiet
Keetmanshoop Privaatskool (KPS) het op 19 Januarie die nasionale program vir boogskiet in skole (NASP) se tweede kompetisie vir die jaar aangebied, waar 40 skutters hul slag op die Suide-dorp gewys het.
Hoewel deelnemers in die bakkende son en wind moes skiet, het hulle steeds hul beste gelewer om opnuut ’n suksesvolle dag te verseker. Die enigste ding wat nie wou saamwerk nie was die selfoonnetwerk wat organiseerders se planne in die wiele gery het.
Me. Karola Marais, sekretaris van die NASP, het die bedankings gedoen.
“Baie geluk aan elke wenner. Ons hoop hierdie punte bring julle nader aan die NASP Afrika-kampioenskap. Voorspoed vir die volgende kompetisies voordat die Namibiese en Ontwikkelingspan gekies word.
“Die dag sou nie sonder die ondersteuning van ons borge moontlik gewees het nie. Baie dankie aan C.H. Civils, Southernroad, Khabuser Apteek, Riaan Steenkamp, Pro Edge Steel, Zenny Jakobs, Rolein Lochner, Willie Loftie-Eaton, Suide Distributors, Danelle Coleman, Ingo Klitzke, Wutow, Electrowise en Coke-Cola Namibia.
“Van so ver as Lüderitz en Aus het LMR Constructions, SR Refrigeration, Udo’s Auto Center, Luderitzbucht Pharmacy, Reich’s Pharmacy, Cisely Burgess asook Aus Namib Garage hul gewig by ons ingegooi. Ons waardeer dit opreg,” het Marais laat weet.
Uitslae by Keetmanshoop
Top drie in Bull’s Eye-ronde wat uit 900 punte tel. Junior seuns: 1 Nicholis Roux (Berg-Op Akademie) 738 punte uit 900, 2 Cabren Haywards (Danie Joubert-skool) 726, 3 Hermann Schnitter (KPS) 638. Junior meisies: 1 Lianie van Zyl (Danie Joubert) 708, 2 Elri Koen (KPS) 668, 3 Innocent Tsuses (Community Hope Skool) 661.
Senior seuns: 1 Gerhard Koen (KPS) 857, 2 Thomas Blaauw (SKW) 841, 3 Anderson Naimab (Community Hope) 840. Senior meisies: 1 Penny Campbell (Privaatskool Elnatan) 785, 2 Anrika van Zyl (Danie Joubert) 785, 3 Angela Martin (Community Hope) 760.
Top drie in diere-ronde wat uit 300 punte tel. Junior seuns: 1 Hermann Schnitter (KPS) 231 punte uit 300, 2 Nicholis Roux (Berg-Op) 212, 3 Jacques Smit (Danie Joubert) 189. Junior meisies: 1 Lianie van Zyl (Danie Joubert) 235, 2 Elri Koen (KPS) 208, 3 René Strydom (Danie Joubert) 201.
Senior seuns: 1 Delron Gaoseb (Community Hope) 274, 2 Thomas Blaauw (SKW) 272, 3 Gerhard Koen (KPS) 271. Senior meisies: 1 Penny Campbell (Elnatan) 258, 2 Anrika van Zyl (Danie Joubert) 254, 3 Angela Martin (Community Hope) 249.
Top drie in beide rondes. Junior seuns: Kampioen Nicholis Roux (Berg-Op) 950 punte uit 1 200, 2 Cabren Haywards (Danie Joubert) 914, 2 Hermann Schnitter (KPS) 914. Junior meisies: Kampioen Lianie van Zyl (Danie Joubert) 943, 3 Elri Koen (KPS) 876.
Senior seuns: Kampioen Gerhard Koen (KPS) 1 128, 2 Thomas Blaauw )SKW) 1 113, 3 Anderson Naimab (Community Hope) 1101. Senior meisies: Kampioen Penny Campbell (Elnatan) 1 043, 2 Anrika van Zyl (Danie Joubert) 1 039, 3 Angela Martin (Community Hope) 1 009.
Volwasse vroue: 1 Christie Agenbach 257, 2 Anja van Watzdorf 221, 3 Ankia van Zyl 205. Mans: 1 Rudolph Koen 267, 2 Douw Steyn 263, 3 Bernhard von Watzdorf 259.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie