Skoleveiligheidsveldtog
Skoleveiligheidsveldtog

Skoleveiligheidsveldtog

TrenTyre Namibia, met die ondersteuning van Goodyear SA, het ’n skoleveiligheidsveldtog van stapel gestuur.

Volgens mnr. Henrico Du Plessis, TrenTyre Namibia se uitvoerende hoof, is hulle bewus van die beperkte hulpbronne tot skole se beskikking en is dit een van die redes waarom hulle by die veldtog betrokke geraak het.

TrenTyre Namibia en Goodyear SA het bande ter waarde van N$55 000 aan Windhoek Hoërskool geskenk vir twee van hul busse. Die Goodyear-bande het ’n minimum lewensduur van 220 000 km.

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!