Skopboksers wys hul slag
Skopboksers wys hul slag

Skopboksers wys hul slag

Andrew Poolman
Julian Müller (regs agter) was ’n individuele uitblinker in skopboks by die Arnold Classic wat onlangs in Sandton, Gauteng gehou is. Müller het die eerste Namibiër geword wat gekies is vir Suider-Afrika se span van ses vegters wat in die wêreldbyeenkoms (Battle of Atlanta) in die VSA gaan meeding. In sy gewigsklas (83 kg) het Müller met een goue en twee bronsmedaljes huiswaarts gekeer. Sy spanmaats wat ook met medaljes van hulle laat kennis neem het, was (agter) Lesley Hoaeb (73 kg) met een silwer en een brons; Vicky Stiemert (65 kg) met een goud en een silwer, asook (voor) die 12-jarige Delano Müller (twee silwer) en hul vader Philip Müller (nie in foto) wat een bronsmedalje gewen het. Lesley Hoaeb en Delano Müller is ook gekies om die RCFAI-span (Ring Contact Fighting Arts International) in die Battle of Atlanta vanaf 18 tot 18 Junie te verteenwoordig. Foto verskaf

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!