Skrywer van Bird Island-boek dood gevind

Mark Minnie, oudspeurder wat die boek, Die seuns van Bird Island, help skryf het, se lyk is Dinsdag aan die buitewyke van Port Elizabeth gevind.Die polisie vermoed geen misdaad nie
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-10

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer