Skutters bobaas met lood
Skutters bobaas met lood

Skutters bobaas met lood

Skietsport
Die Namibiese Jaggeweerskietvereniging (NHRSA) het onlangs sy eerste King Price-kompetisie vir die .222- en 223- afdelings asook korporatiewe spanne by die Otjiwa-lodge naby Otjiwarongo aangebied.

Die uitslae:

Penkoppe: 1 Vincent Maresch, 2 Dawid du Toit, 3 Christo van Rooyen.

Juniors: 1 Xander van Rooyen, 2 Schalk Opperman, 3 Hanré Cocklin.

Veterane: 1 JWF Kannemeyer, 2 Francois Blaauw.

Seniors: 1 David Francis, 2 Johannes van der Wath, 3 Francois Marais senior.

Vroue: 1 Cornel van der Westhuizen, 2 Franzelle van der Wath, 3 Karola Marais.

Mans: 1 Francois Marais junior, 2 Strydom van der Wath, 3 Johannes van Zyl.

Goue klas: 1 Francois Marais junior, 2 Strydom van der Wath, 3 Johannes van Zyl.

Silwer: 1 Wilhelm Loubser, 2 Evan van der Westhuizen, 3 Ruan Kotze.

Brons: 1 Heinrich Jansen van Vuuren, 2 Vincent Maresch, 3 Jan-Adriaan Botha Jansen.

Algeheel: 1 Francois Marais junior, 2 Strydom van der Wath, 3 Johannes van Zyl.

Korporatiewe spanne: 1 Suide wys jou Vleis, 2 ISAP-mans, 3 Ombiliha Meat Centre.

.222- en .223-afdeling: 1 Johannes Marais, 2 Francois Marais junior, 3 Strydom van der Wath.

Die NHRSA sal op 31 Oktober sy jaarvergadering hou en 'n seminaar vir veldskiet asook 'n ghong-skietkompetisie by die Okahandja-skietbaan aanbied.

Die jaarlikse Sven Ahrens-gedenkskiettoernooi word op 14 November gehou. Vir meer inligting kan die NHRSA by [email protected] gekontak word.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!