SKW bring pyltrekkers bymekaar
SKW bring pyltrekkers bymekaar

SKW bring pyltrekkers bymekaar

Boogskiet
Sportklub Windhoek (SKW) het onlangs sy Onafhanklikheidskompetisie in Olympia aangebied waar 26 deelnemers van drie klubs in 'n buitelug- en binnenshuise byeenkoms meegeding het.

Die gestremde Katelynn Venter van die Swakopmund-boogskietklub (SAC) se vertoning vanuit 'n rolstoel het groot agting van waarnemers ontlok.

Paul Jordaan van SKW het die Namibiese junior rekord met die ­saamgestelde boog tot 685 punte verbeter.

Die binnenshuise byeenkoms het 24 skutters gelok om die teikens oor 18 meter te tref.

Die voorste uitslae:



BUITELUG, SAAMGESTELDE BOOG

Penkoppe, seuns: 1 Wessel du Plessis (SAC).

Penkoppe, meisies: 1 Cailin Venter (SAC).

Kadetmans: 1 Franco van Zyl (SKW).

Junior mans: 1 Paul Jordaan (SKW).

Junior vroue: Leandra Nasilowski (SAC).

Senior mans: 1 Hermias Rossouw (SKW).

Senior vroue: Babette Taljaard (SKW).

Meestersmans: 1 Moritz Hoff (SKW).

Paralimpiese boogskiet: 1 Katelynn Venter (SAC).

Basiese boog: Mans: 1 Lutz Wahlers (SAC).

Terugbuigboog: Junior mans: 1 Adriaan Grobler (SKW).



BINNENSHUIS, SAAMGESTELDE BOOG

Penkoppe, seuns: 1 Wessel du Plessis (SAC).

Penkoppe, meisies: 1 Mia Karsten (SKW).

Kadetmans: 1 Franco van Zyl (SKW).

Junior mans: 1 Justin Berry (SKW).

Junior vroue: 1 Leandra Nailowski (SAC).

Senior mans: 1 Louw Nel (SKW).

Senior vroue: 1 Babette Taljaard (SKW).

Meestersmans: 1 Moritz Hoff (SKW).

Basiese boog: 1 Lutz Wahlers (SAC).

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!