Slagos-wenners

Ronelle Rademeyer
WINDHOEK SKOU: Die wenners van die slagos-kompetisie op die hoef was Marko Seefeldt (kampioen) en Andreas Wiese (reserwe-kampioen). Bertus Calitz het die kampioen aan die haak opgelewer, met Gunnar Wilckens wie se os as die reserwe-kampioen aangewys is.

NASIONAAL: In dié kompetisie het Bertus Calitz die 1ste, 2de en 3de plekke ingepalm, met Gunnar Wilckens wat die vierde en vyfde plekke behaal het.

Kommentaar

Republikein 2025-04-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer