Slagting van die grotes by Swapo

Heelwat bekende leiers en veterane van Swapo sal ná die afgelope kongres nie meer op die sentrale komitee van die party dien nie.
Estelle de Bruyn
Estelle de BruynSwapo het vanjaar vir die eerste keer van 'n sebralys gebruik gemaak om die 84 lede van die sentrale komitee te verkies. Dit was een van die faktore wat daartoe byg
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-07

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer