SME Bank: ‘Geldversender’ in kollig

‘n Voormalige transito-operateur werp meer lig op hoe miljoene geplunderde geld in begunstigdes se sakke beland het.
Catherine Sasman
Catherine Sasman – Me. Kalandra Viljoen, ‘n voormalige eienaar van Asset Movement Financial Services CC (AMFS), ‘n maatskappy wat ‘n yslike N$78.9 miljoen glo uit die SME B
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer