SME hoor in November oor finale likwidasie
SME hoor in November oor finale likwidasie

SME hoor in November oor finale likwidasie

Jacqueline Louw
Betoë is vandag in die Windhoek-hoërhof gelewer deur regsverteenwoordigers van die Bank of Namibia en twee minderheidsaandeelhouers, die Metropolitan Bank of Zimbabwe en World Eagle Properties, in die finale likwidasieaansoek van die SME Bank.
Die sentrale bank het aan die begin van Maart beheer oor die SME geneem nadat vermoed is dat ’n belegging van N$174 in Suid-Afrika verlore is.
Regter Hannelie Prinsloo sal haar uitspraak op 29 November lewer.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!