SMS'e 10 Januarie 2019
Mnr. Heimstadt, spoed en bande is nie soseer die probleem nie. Die probleem is die totale onvermoë om ‘n voertuig te bestuur. Sela!
Voorskrif vir alle medikasie wat kodeïen en verwante inhoud bevat. Aptekers sal maar hulle produkte moet terugstuur, want die konsultasie op voorskrifte sal nie bekostig kan word nie. Wonder wat gaan die PSEMAS-pasiënte doen? Baie ondeurdagte besluit deur oningeligtes! - SAP&H
Ek het n geweldige probleem met ons streekskantoor (onderwys) op Keetmanshoop. Jy kan maar bel en bel en bel... Niemand antwoord daardie telephone nie. Waar is die mense wat daar moet wees??? Dis uiters swak.!!!! Lewer asb. ‘n diens en antwoord julle telefone!!! Hoe op aarde kan dit moontlik wees dat die kantoor onbeman is? En as n mens inligting soek, niemand gee dieselfde antwoord nie. Elkeen praat ‘n ander storie, om nie eens te praat van die terugvoering waarvoor jy wag nie??
Hier sirkuleer onder mense ‘n brief van Minister Peya Mushelenga na Pastor Francis Kooper. Laasgenoemde het n leuen versprei dat Ismael erken is van dié regering. So kan ‘n mens nie lieg nie en geen wonder Shiloam het van Nuwe AME ook weggebreek nie. Kameraad Shaggy Shangala behoort nou al kaf van koring te skei. Die oudste oorlewendes van dié Witbooi Koningshuis het lankal hul papierwerk reg gehad. Sommige mense: eers ‘n skelm, altyd n skelm.
Geingob, gaan groot of gaan WEG.
Mnr. Venaani, asb. trek jou sokkies op, ons wil vir jou stem, maar jou party is nêrens aktief?!
Hoornkrans: Witbooi, hy was ‘n held, nie n lafaard nie. Wat kan u van u voorouers sê? - Nog ‘n Witbooi, Lüderitz
Kan nie verstaan die president het dit so mooi aan die land se skole laat verstaan dat ons as ouers nie vir ons kinders skoolfonds mag betaal, maar steeds op Groot Aub moet jy N$400 betaal. Wat gaan aan?
Windhoek Hoërskool, julle hostel vir meisiekinders is baie verniel, veral die badkamers. Ons betaal baie geld ,doen iets asb.
With all the problems concerning school clothes, why not make e.g all the Primary schools in Namibia Dark blue and all the Sec schools Light blue, with all the private schools dark red. Each school can still have its own badge. This will save a lot of money also for kids moving to other areas, the uniform stays the same, thus saving money.
Wat het geword van minister Katrina Hanse-Himarwa se korrupsieverhoor of is dit ook onder die mat ingevee en dit nadat ACC belowe het hulle sal ons mense teen hierdie misdade beskerm of dit nou Sannie of Katrina is!
Die minister van Gesondheid word van sy pos onthef, maar wat van die minister van Onderwys wat elke dag nonsens aanjaag. Kyk in 8 Jan se koerant en 'n mens staan verstom want die PS trek sy skouers op. Die hel is los en waar is Katrinkie?
Verjaarsdae: Die plasing van sportmanne se verjaarsdae in u blad is baie goed. Dit gee ‘n werklike goeie beeld en almal kan in die spesiale dae se belangrikheid deel – maar dit sal beslis van groter waarde wees indien die persone se kontaknommers ook daarby geplaas word. Hoe kan hulle geluk gewens word as hulle nie eers bereik kan word nie? Indien dit vertroulik is waarom dan enigsins met die media kommunikeer? Asseblief! - Koos van Zyl
Kenner nie so “slim”: Die artikel van 7/01/2019 oor die kenner se mening oor “Swapo se voorsprong gaan krimp” is werklik swak. Ek is nie ‘n kenner nie, maar kan presies dieselfde kwytraak. Ek is seker dit is ook baie ander mense se mening, maar die “kenner” het gepraat. Waarom so ‘n berig op die voorblad van ‘n koerant plaas? - Koos van Zyl

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie