SMSu2019e 11 Januarie 2019
SMSu2019e 11 Januarie 2019

SMS’e 11 Januarie 2019

Francoise Steynberg
Is daar enige RehabilitasieSentrum vir Alkohol & Dwelms wat spesifiek en alleenlik vir dit geregistreer is in Namibië na die sluiting van Nova Vita? - Von Soloms 081 441 1711

Kraglose Elisenheim: Ek lees in jul koerant dat mnr. Kruger ‘n brief aan inwoners gestuur het. Dan seker net aan sommiges. Ek het 7 mense gevra of hulle iets gekry het en nie een het iets gekry nie. Die bestuur sit op hul louere en gee nie om vir die inwoners nie. Soek net altyd fout by inwoners wat dalk ‘n bepaling iewers oortree het volgens hulle. Niemand op bestuur het al probeer kyk en voorstelle na vore gebring oor hoe inwoners tegemoet gekom kan word nie. Almal weet dis Januarie en daar is nie geld nie. Nou moet kragopwekkers gehuur word en petrol gekoop word. 2 liter per uur gaan ons bankrot maak.

Ai dis so vroeg in 2019 en moet ons al weer Joos Platt se plat stories lees. Is daar nie aandag op ‘n ander plek? Hoop nie die VGK gemeente moet jou ook later betaal vir al die begrafnisse wat jy so by woon. Stop asb.

ACC to investigate ministers on Geingob's request ? How stupid does the president think we are? We all know that is a total eye-blind. Swapo does not fire their own, they will just be reshuffled and merrily carry on ruining the already bankrupt country! Profoundly sad story.

President Hage Geingob and Sebastian Ndeitunga will there also be an 'Operation Cassinga'? Namibians have expressed themselves in all media against the naming of 'Operation Hornkranz'. Is it really necessary to continue insulting and degrading Nama people? Great Namaqua Land and Great Namaqua People are part and parcel of Namibia, stop this idiotic trend.

Ons nuwe sillabus!!! Ons kinders wat verlede jaar gr 9 was en nou gr 10, het dus geen gr 9/10 eksterne eksamen nie. Gr 11 skryf hul matriek. Die laaste matrieks is dan gr 12. dus gaan ons kinders ook nie seniors/LRC's prefekte kan wees nie! Hoe gaan hul matriekafskeid hou met die gr 12's? Ons kinders word eenvoudig benadeel!!! En so is die nuwe handboeke nog nie beskikbaar nie! Hou tog op verander aan sisteme wat werk!! Wie gaan kinders met 17 in diens neem? Kan ons nie n petisie hou teen hierdie nie deurdagte besluit van die Ministerie nie?

37 "Pot-Holes" van die een hoek van die straat tot die volgende, soms net vinnig gevul met drek! Thats not all, we also have at least 20 permanenly overflowing sewerage drain holes, some criticle close to where food ís prepared! Tsumeb Municipalit,y Wake up!! From ratepayer. The town STINKS!



Soek nie mangaanlorries in Lüderitz nie. Laat TransNamib dit vervoer op die spoor. Waar vanaf kom die lorries? Ai hene nee tog.

Die NBC-toring by Shamvhura in die Ndiyona Kiesafdeling, Kavango- Oos is buite werking sedert Februarie 2018. Die toring dek 'n groot gedeelte van die Mukwe, en die Ndiyona en Ndonga Linena Kiesafdelings. Inwoners in die streke het geen toegang tot NBC Radio Wato programme, insluitend nuus en aankondigings. Dit is totaal onvanpas dat burgerlikes in 'n demokratiese bestel nie toegang het tot inligting om deel te wees van publieke beleidsformulering nie. Teen die agtergrond dat 2019 " die Jaar van Aanspreeklikheid" is, eis ons dat die NBC Senior Bestuur, en indien nodig, ook die relevante ministerie, 'n verduideliking moet gee hoekoem hierdie probleem onaangespreek bly. Ons is bewus van voorstelle wat gemaak was om die probleem op te los, maar het op dowe ore geval. Moenie toelaat dat ons gedwing word om tot die gevolgtrekking te kom dat dit die geval is as gevolg van die ekonomiese en sosiale status van die inwoners . NBC en die relevante Ministerie sou alreeds die probleem aangespreek het as dit die elite en middelklas aangeraak het. - Marius Kudumo

Puik diens Electro Dynamics Swakopmund. Wil graag die verkoopspesoneel bedank vir hulle puik diens altyd bereid om te help. Kan hulle ten sterkste aanbeveel.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!