SMS'e vir 1 Augustus 2018
SMS'e vir 1 Augustus 2018

SMS'e vir 1 Augustus 2018

"...sny hom af, gooi weg..."
Mandy Rittmann
Namibië se gefaalde SME Bank se hooggeplaastes word beskerm. Rede: Namibië is soos ’n vis. As die kop vrot is, hoe kan jy verwag dat die lyf ondertoe nog gesond kan wees? Begin heel bo aan die kop, sny hom af, gooi weg en kry ’n nuwe vars vis. As julle verstaan wat ek bedoel. Stem vir ’n nuwe regering en maak korrupsie so dood.

Dr. Fady Ashmawy, by private hospitale is ook besoekers met hul krummels, maar hol daar muise so groot soos rotte rond? Nou voel die pesoneel depressief! Genade! Wat van die familie wie se mense daar lê? Aanvaar asseblief die hospitaal is so vuil omdat die personeel te laks is en streng toesig ontbreek. Daardie diere wat volgens u niks verkeerd doen nie, dra die ergste pessiektes. As die plek skoon gehou word, sal die rotte vanself trek en minder word.

Baie dankie aan al die persone wat bygedra het tot die arrestasie van ene Charles Namiseb, die verkragter van Uis wat die ou dame verkrag het. Hoop julle straf hom lewenslank. Tronk wag vir jou.

Verander Swapo na Nampo en Swakopmund na Namkopmund, of so iets. Alles verander mos van koloniale tydperk af. – WRO

Nee, nee! Moenie nou kom staan en lang trane huil oor Shoprite julle wil dagvaar nie. Julle het werk gehad, maar staan weer bakhand en vra vir nog en nog en nog. Net soos die res van ons nie net kan staan en toi-toi om alles te kry nie, kan julle ook nie.

I will boycot Shoprite. Paying workers slave wages and still has the audacity to sue them for fighting for their rights. Too much.

Government eye clinic closes down due to maladministration. What a scandal and yet another government failure! Minister Haufiku take responsibility for your health disasters. Stop blaming everybody else. As minister it all happens under your watch and is your responsibility. Otherwise we don’t need ministers.

Taxi's: Ek stem 200% saam met die voorstel wat in Vrydag se Republikein gemaak is. Gee hulle alles wat hulle wil hê, maar laat al die taxi's ook belasting betaal en maak hulle boetes nog hoër. Al wat ek weet, geen passasier sal tog in daardie duur taxi's wil ry nie, want my baas het klaar gesê hy sal my maar moet laat gaan, want hy sal dan nie meer my taxigeld kan bekostig en nog 'n verhoging kan gee nie. Ek wonder maar net wat van ons land sal word. Die "government" moet ingryp. Ek sien hier kom ’n groot probleem.

Mooi so Hardap-polisiehoof dat julle hierdie "tombo"-biere in Stampriet uitgooi. Dit is ongesond en onwettig. Ons het mense begrawe, maar dit lyk hulle begin alweer. Maak elke maand skoon asseblief!

Groot begrafnis op Mariental. By die 30 regeringsvoertuie met slegs een of twee mense in. Strate toegemaak en verkeer ontwrig. Wie was die belangrike persoon? Hoor by die 2 000 mense het geëet. Op belastinggeld?

Dankie Nampol vir Vrydag se blokkade in gemengde lokasie. Ons het baie rustig geslaap. Maak asseblief net die sjebiens toe. Groot asseblief!

Skitterend, Henriette, in "Sê maar net" oor sinkplaatpaaie en teerpaaie, manne wat nie in die skrum stoot nie en sommer die hele brief aan Gerda. Mog die stomme Gerda en haar kjind ook sulke kosbare dinge in die verre lande beleef!

Article in Namibian: Minister Tweya of trade and industry says we have failed for 28 years and we make politics to lock out all except ourselves! We rather spend a lot of money on travels to China to buy toothpicks. Congratulations and thank you for telling it like it is! Now that is what I call a politician with guts. If we had more like him, Namibia would be booming!

"Frequent flying SME executives." Prosecute them, lock them up and get back the luxury travel money they had no right to! When is Namibia going to start holding corrupt people and ministers accountable for their failures under their watch? That includes the president who does nothing about it. We urgently need a public protector as government fails to take charge and where people can rely on action will be taken and prosecutions.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!