SMS’e vir 1 November 2019
“Trek die tande!"
Ek sê net skoenmaker hou jou by jou lees. Dok, waardeer jou werk. Trek die tande! Venaani, ombuae, jy’s nog nat agter jou ore. Gaan kyk jou beeste. Swartbooi, jy speel met vuur. Namibians, gee nog ‘n kans vir Hage Geingob. Dis die mense aan wie Swapo werk gegee het wat ons land bankrot steel. Gee tenders vir die bevoegdes. Laat ons lewe.
Wieg van die mensdom . . . Ek het in 2002 in die Tsumkwe-omgewing ekplorasieboorwerk gedoen. Die geoloog het ‘n paar keer uit die veld gekom met ‘n klip en dan sê hy dit is ‘n stoneage tool soos ‘n pyl of spiespunte uit klip. Hy sê die tipe klip kom nie in die omgewing voor nie en is ingebring soos die mense rondgetrek het. Oor die meer is hulle ook reg. Ek het op plekke geboor waar die sand 30 meter onder die rooi bogrond soos duinsand lyk. Daar was ook plekke waar ek vir 20 meter net deur kalk geboor het. Die geoloog het gesê dit was ‘n pan of fontein ‘n paar miljoen jaar terug.
The Namibia Sport awards was held in Ondangwa on Saturday. What a great idea! I was privileged to meet the young star Delano Müller. He is a humble young man and an inspiration to our youth.
I am very amazed an full of praise for the humbleness shown by a 15 year old mega star an still a peoples champion. Congrats Delano for winning the Junior Sportsman Award for the third time, which he well deserved an worked very hard for. Well done star boy.
Waar Wanahenda eindig bou die Chinese glo ‘n ding. Wat word daar gemaak of gebou? Die ding bly net onklaar. Kan iemand laat weet wat dit is. – Nuuskierig
Ons moet foute vermy. Stem vir Swapo. Hage Geingob moet sit en die kabinet moet af en sterk, bevoegde mense moet begin. Og! Hulle is moeg man. Kyk hoe slaap hulle daar!
Is daar dalk iemand wat my kan sê watse drug se straatnaam Cheese is?
The certain gentleman who gave the interlock tender in Karasburg to his friend, I have a question for you and your aunt, who is the Mayor of Karasburg. It’s been 3 months now and we don’t see any interlocks on site and construction has not even started on the concrete drift yet. Who is to blame if the road is not completed on time ‘cause there is only one month left or will the consulting engineers turn a blind eye like they did with the site establishment and the bypass road. Something is going on but I promise we will find out. - Karasburg Concerned Group
Dis weer naby vakansie- en kerstyd. Nou bring almal hulle klein middelslag en groot blafding saam met vakansie. Blafding gaan ook saam na die restaurant en bring op langs my tafeltjie waar ek eet. Nou moet ek badkamer toe storm om nie saam met blafding katte te skiet nie. Hoop werklik restauranteienaars begin kyk wie bring hulle geld in. Ek of blafding?

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie