SMS'e vir 10 April 2019
". . . diere se welsyn . . ."
Die mense wat so graag die sirkus wil boikot. Het julle enige bewyse dat die diere in die Mclaren-sirkus mishandel word? Indien julle iets wil doen om diere te help wat mishandel word, gaan na die Noorde en sien hoe loop donkies vir dae lank met hul pote aanmekaar vasgemaak. En die duisende honde in jou woonbuurt en jou dorp en stad wat brandmaer en onversorg rondloop.
Die volgende saak gaan oor die verbruikers in Namibië wat oneffektiewe besighede aan die lewe moet hou. Plaaslike hoender kos 45% duurder as die wat van SA ingevoer word. Gee vir die verbruiker die geleentheid om self te besluit wat hy wil koop, dit is immers hy wat die geld uithaal. Indien jul produk so goed is, hoef julle nie bekommerd te wees nie.
Hierdie is die tannie met haar hoogheilige gesanik oor diere, soos daar in die koerant genoem word. Sien eerder om na die diere se welsyn as om jou klein kindertjies te entertain. Gaan speel met jou kinders om hulle besig te hou. Dis mense soos julle wat alles wil uitbuit wat die land laat agteruit boer.
Jaaa, lag lekker! Ons ken om saam te staan. Oral is jul so verdeeld, byt mekaar oor kapteinskap, oor genocide, oor wie LMP en wie Swapo is, oor alles baklei jul onder mekaar. Jul sal net daar bly waar julle is, ons gaan voort!
Die Chinese invloed toon simptome van plundering van bome, graniet, sement, boukontrakte en enige moontlike vasbytplek in die land. Die eindresultaat is colonised deur China. Die president sal dalk nie meer die colonising beleef nie en sy kinders sal seker in Dubai bly.
If Katrina Hanse-Himarwa says schools should incorporate the topic of genocide so children can learn about Namibia's earliest anti-colonial resistance perhaps it is a good idea, but let the children also learn about the killing of Namibian by Namibians in Lubango during the 1980's. Stop teaching our children just the truths that suits us. Let's be real and open minded. History is not just what we choose to acknowledge. If it happened it happened.
OMG here go the rest of our trees. Now Germany wants millions of tons of de-bushed, chopped wood for their power plants. We all know that even now de-bushing is mostly tree-bushing because it is easier and faster than cutting bush down. And we all know that nobody from the government ever checks on the de-bushing. God forbid, that would mean actually doing something. God save our country soon to be total desert.
Tsumeb-munisipaliteit moet die robots by skole laat rooi flikker. Almal ry deur die rooi ligte sonder om te stop, nou al selfs in skooltye ook. Een van die dae word 'n kind daar raakgery.
Nie baie lank gevat voordat krake begin wys het in Namibië se rugby nie. Kies die regte mense om die bus te bestuur.
Waar is Windhoek se verkeersbeamptes as ons padgebruikers hulle nodig het? Dinsdagoggend spitstyd was daar chaos op die kruisings van paaie naby St. Pauls skool. Alle verkeersligte buite werking en onklaar swaar voertuig in die straat. In hierdie krisis was daar geen verkeersbeampte aan diens gestel nie. Die bottelneksituasie het veroorsaak dat baie mense laat gekom het vir werk en skool. Dis swak, of liewer geen diens!
Hartseer oor my seun wat geboelie word, of moet ek maar liewer my kind by die huis hou?
Die mense van Hentiesbaai dorp kom gee die honde hier by onse plek in Omdel baie kos, maar onse mense kry ook hier baie swaar, maar niemand gee ons kos nie. – Oüsky
Ex-retired generals. You chase our Chief, we will chase you. We are fed-up!
Baie dankie oor die foto van die witmossie, dit is by Huis Palms in Walvisbaai geneem.
Die onbekende profeet of siener verklaar die volgende. Daar gaan iets groots gebeur op die 17de April 2019. Iran word die ergste getref. Opmerklik, dis twee dae voor die Paasfees-vieringe. So het ek dit ontvang.
In Groot-Aub bedryf die polisie nou die smokkelhuise.
Die Woord sê in die mag van die tong lê daar dood en lewe. Ons land en ons medebroers en -susters het gebed nodig. Elke negatiewe woord en ons vervloek ons land en andere. Die Woord sê haal eers die balk uit jou eie oog, voordat jy die splint in die ander se oog raaksien. Ek hoop van harte dat Republikein hierdie SMS-kolom sal verwyder.
Multichoice se duur pakkette is al vir jare 'n groot probleem met repeat verhale elke dag. Beste sal wees as hulle 'n package builder-konsep kan aanbied vir kliënte om hul eie pakkette te bou, soos hul sak pas en volgens hul eie smaak. Elke kanaal moet 'n prys hê en jy pas jou pakket aan. Byvoordeeld kanaal 102, prys N$100 en 144, prys N$80.
Julle gooi klippe na mekaar oor om gay te wees. Jy word nie gay gebore nie, dis 'n keuse wat jy maak. Ek was 40 jaar in 'n gay lewe en na my bekering is ek verlos. As die Seun jou vrygemaak het, sal jy waarlik vry wees. Ja, die gay as mens moet jy lief hê, maar nie die dinge wat agter toe deure gebeur nie. Christene, staan op en bring so 'n persoon in liefde oor na Christus Jesus en hou op met julle sieklike klipgooiery.
Almal wat kla oor Telecom en MTC. Weet julle dat Paratus uitstekende 4G data bied, teen goedkoop pryse? Vind net uit of jy in hul opvangsgebied bly. Daar is geen rede om enige staatsdiens te ondersteun en jou eie lewe te ontsier nie. Ek het NamPost ook uit my lewe verwyder toe geen posbushuurstrokie in posbus geplaas was nie. Ondersteun private organisasies en jou lewe sal 'n hupstoot kry.
Die persoon wat kla oor MTC se datamonster. Ek sit met die selfde probleem. My telefoonrekening is sommige maande N$1 200 en ander maande gaan dit tot by N$2 500. Ek verstaan in 'n mate die storie van die “smart phones” wat goed download, maar verduidelik dan net hoekom ek een maand N$1 200 betaal en die ander maand tot by N$2 500. Dan moet die smart phone mos alle goed download. Sommige maande moet ek hier van die 20ste elke liewe dag N$200 se krediet aanvra, dan hou dit nie 'n dag nie. Julle roei eenvoudige mense en dan gee julle nog daardie flou verskonings.
Die datamonster loop, ja. Skielik na al die jare van 3 maande se lugtyd vir 100 dollar moet daar nou aanvaar word dat tegnologiese gestremdheid die oorsaak is dat dieselfde bedrag skaars twee dae hou, dit met slegs Wi-Fi aangeskakel. Praat van 'n skielike datahonger.
Can MTC wake-up. Our cellphones are back to our idiotic times. Kindly get someone to adjust the time correctly.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie