SMS'e vir 10 Augustus 2017
“...sit nou sonder werk.”
Jooste se geveg teen SOE's. Hoeveel jare word nou al gesê wanbestuur en korrupsie moet uitgewis word, hul moet hul finansies voorlê wat nooit gebeur nie. Mense is reeds geskors dat ek nie lag nie. Dit help boggerol. Daar is nie gevolge nie, niemand word vervolg, bestraf of moet terugbetaal! Motiveringsbaseerde vergoeding sal toegepas word. Mens sal sweer die regering is 'n kindertuin dat hulle moet vergoed word as hulle soet is? Ongelooflik! Hulle is klaar oorbetaal vir die slegte “jobs” wat hul doen! Sny liewer hul salarisse! Punt is, “officials” is min gepla, want hul word betaal of hul resultate lewer of nie. Siek toestand van sake!
Ek wonder wat het die taal wat die gemsbokmoordenaars praat met die wreedheid van hierdie daad te doen? Wrede dade teen wilde diere word daagliks gepleeg. Geen woord word gerep oor die taal van dié wreedaards nie.
Namibiese argitekte het vyf jaar studeer, drie jaar prakties gedoen, raadseksamens afgelê en sit nou sonder werk. Dis verregaande dat Zimbabwiërs wat wie weet watse kwalifikasies het nou in ons mense se poste instap. Asof ons nie genoeg Chinese het wat Namibiërs se werk afvat nie. Is die regering vir of teen ons?
Vind asseblief daardie barbare wat gemsbok so gemartel het en maak hul name bekend! Ons soek name!
Baie dankie Johan Botes dat jy die Roads Authority vertel van hulle slegte diens aan ons op die grondpaaie. Die pad tussen Rehoboth en Klein-Aub is 'n stuk gemors. Hoop jul in julle kantore gaan ry daardie pad op 'n naweeek en kom terug en sê my of jy tevrede sal wees.
Hoe kan Western Suburbs so blatant jok in die koerant? Ons NRU se reël het gesê die span wat eerste eindig na ronde een kan Gold Cup toe gaan. Dit was Unam en hulle mag nie. Wanderers was 2de en moes gaan. Eweskielik toe hoor ons Western Suburbs gaan. Kry asseblief jul feite reg. Groete
Dit is 'n skande hoe ons grondpaaie in die Grootfontein-distrik lyk. Van die paaie is nog nie in 2017 geskraap nie.
Die ou mense van Swakopmund kon ook my oupa en ouma gewees het. So kan daar 'n referendum wees oor doodstraf?
My o my! Four poachers, four gemsbuck and two springbuck. That's a heavy fine. Imagine N$15 million per poacher adds up to a round N$60 million. Wow!
The unexposed corruption at August 26 Pty Ltd: Is this government or private? Why are government employees doing work for their construction company while on government payroll? Why are government cars used to run their daily activities on who's expense? Who appoint the directors of this company? Why do soldiers have to guard their premises?
Rössing, daar is 'n menseregte-organisasies. Ons kan ons saak soontoe verwys as julle nie optree nie.
Grondpaaie van Namibië is deel van ons woestynland se praal en prag en deel van jou Namibiese avontuur. Dis daar vir die gemaksugtige mense met hul duur motors, sodat hul kan besef waar hul eintlik vandaan kom. Stof, grondstof.
Ek stem saam met leser oor Klein-Aub pad. Dis hoog tyd dat die pad geteer word tot op Sossusvlei. Dit word deur duisende toeriste gebruik.
I plea with all the Government ministries when requesting for quotations you can not request from SMEs and also from big retailers. Are they SME's? Noo! SME's should be SME's.
Ek soek tog groot asseblief hulp om uit die stof van armoede op te staan. Asseblief, enigiemand daar buite help my tog asseblief om vir myself 'n lewe te maak. Ek soek asseblief tweedehandse klere en skoene wat u nie meer dra om op die plase te verkoop. Plaasmense sê hul kan nie meer nuwe klere bekostig nie. Ek wil my eie besigheid begin. As u my kan help, geldelik of in enige vorm, ek sal waardeer. Ek is 55 jaar oud en my nommer is 081 792 8553.
Aranos police station without any vehicle. Hospital Aranos have 10 cars. I want to buy two camels for patrols. Will there be food for the camels Inspector-General? - Kingfreego
Goedkoop politiek? Jy wat so 'n stelling aan Swartbooi en Seibeb maak om te gaan waar hulle wil, ek wil net vir jou sê dis baie beter dat hulle gaan as om by die korrupte Swapo te bly. Dis twee intelligente manne daardie. Gaan leer by hulle iets. Dan sal jy ook nie sulke snert kwytraak in die koerante nie.
Ministerie van landbou, water en bosbou, Namrights en LAC. Hoekom "investigate" julle nie ook wat in Tsumkwe-Oos en -Wes met permitte gedoen word nie. Of beter, stuur die mense na die Caprivi-staatswoud om die woud vinnig vir julle uit te wis. Teen 'n prys miskien?
Mervin du Plessis van MTC Walvisbaai, baie dankie vir uitsonderlike diens. Ons kan almal by jou leer wat skitterende diens is. Een uit 'n miljoen!
Die nimmereindigende boodskappe in die koerant oor en van Joos Platt raak nou agtertangs en grens aan die absurde! Waarom word dit steeds geplaas? - Coffeé
President Geingob, u en die betrokke minister word uitgedaag om in 'n ongemerkte motor sonder sirenes en onaangekondig by enige grenspos op te daag en u te vergewis van die toestande. Dis uiters vuil en die kougomkouende, ongeskikte personeel is 'n absolute skande. Beslis nie aanvaarbaar vir enige toeris nie.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie