SMS'e vir 10 Julie 2017
“N$200 miljoen in sy maai. . .”
Staat se skuldbabelaas: Hoeveel besighede het bankrot gegaan en/of gesluit, mense verloor hul werk oor regering bankrot is en nie kan betaal nie? Hoeveel mense gaan nie mediese fonds hê omdat regering aftrek en nie inbetaal nie? Mense, dit is krimineel! Maar miljarde se luukse projekte? Zimbabwe/Suid-Afrika “here we come”! Viva Harambee, Mr President!
SME Bank, N$200 miljoen in sy maai in! As die BoN vir 2 000 mense elk N$100 000 gegee het om hul eie besighede te begin, dan was die geld darem in die land se ekonomie gestort. Of daar 'n besigheid gerealiseer het of nie. En die belastingbetaler moet vir die gelag betaal. Nou kan die regering uit die vet gesteelde bedrieërs se sakke vir NEEEF betaal. Uit my uit kry julle nie 'n sent nie. Dis nou die een ding wat ons regering oor en oor bewys het die afgelope 28 jaar is dat hulle nie met geld kan werk nie.
SME Bank bankrot! Dis die Founding Father wat so 'n bank wou hê. Almal het hom gesê dit werk nie! Ons ander banke kon dit net so goed gedoen het, sonder steel, maar politiek meng orals in met ondergang van die land!
Waaaaat 'n gemors! Ons ou regeringkie maak darem sy naam lekker swak voor die res van die wêreld. Draai die tyd 27 jaar terug dan probeer julle weer. Ons ou landjie sink saam met die res van Afrika.
ATKV: Andre en Rhona Henning, julle lyk pragtig! So ook almal wat Pluimpies ontvang het! Baie geluk.
– Justa Kurz
Sit en lees nou die berig oor die rugbyseuns wie gekies is om Namibië te gaan verteenwoordig in SA skolesport. Al die seuns het verdien om daar te wees en ons is trots op hulle. Waarom moet daar verwys word na die Cravenweekspan as die trots? Moenie onderskeid maak nie, behandel elkeen met die nodige agting wat hulle verdien. Ek sê maar net. . .
Ek wil tog net in Vadersnaam weet wie eintlik ons verre suide se mense geskape het dat ons as niks moet behandel word. Nadat ons streek mineraal ryk is en grond wat ons verloor het, kry ons net nie terug en ek het al vir soveel plase aansoek gedoen en kry net nie goedkeuring nie, maar iemand wat van die noorde is, kry Noordoewer se kant grond en adverteer dat hy dit wil omruil met iemand wat van die noorde afkomstig is en hierdie kant wil kom boer. Al wat oor is, is dat hulle nog net ons huise en die drie bokke wat ons het aan die noorde se mense sal gee. Maar al wat ek weet, is dat die hand van die Here lank is. Dankie.
Government pumps 2.5 billion into economy? Seriously? Making themselves sound like the good guys? They owe this money now paying a fraction only of their debt. They are responsible for hundreds losing their jobs due to non payment of debt. They are not creating jobs. Unemployment has risen! Open your eyes Namibians to the realities that our government is running this country into the ground at top speed!
Ambassadeur Andreas Guibeb besit geen huis of hond in Hardap, nog minder in Namibië. Nou laat kies Katrina hom as Swapo Hardap-delegaat na die Swapo-kongres. By watter Swapo-seksie, Swapo-tak en Swapo-distrik is die man opbetaalde lid van Swapo? Hardap is korrup en Katrina is korrup, maar wie sal dit stop?
Ons neem 'n lorrie na NaTIS Otjiwarongo. Die 6de keer kry hul toe kans om padwaardigheidsertifikaat te doen, 'n week se tyd en koste verlore. Pateties man!
Hentiesbaai kusweervoorspellings: Vandat Riaan van Zyl weg is, het die weervoorspellings 'n “backdrop” laat, van 36 uur instelling geword. Die TV-insetsel is niksseggend.
Ouers moet asseblief ophou om hul eie ego met hul kind se sport te laat geld. Ons is daar om kinders aan te moedig om dit te geniet.
Mense, hoekom doen die minister van “urban” niks aan Rehoboth Town Council se korrupte aktiwiteite nie, maar andere dorpe wel?
Bosslaghuis op 'n Outjo-plaas: Die plase in die sentrale dele van ons land en die noordelike dele is so ruig dat 'n mens beswaarlik daar kan loop. So ek glo ongeveer die helfte van hierdie plase het 'n plek waar vee gesteel en geslag is. Wys vir my 'n plaas wat nie ten minste 6 tot 8 beeste per jaar verloor nie. Reeds in 1962 was ek in beheer van 'n veediefstaleenheid vir die noordeplase omdat die boere toe al baie diere verloor het. Hier was ek ook amper die prooi van gifpyle. – Oom Lood
Waarom elke naweek skolesport? Wat van akademie?
Kinders kry skaam vir hul ouers se gedrag langs die veld. Sies!
Hiermee wil ek my opregte dank en waardering uitspreek teenoor die St. Mary's hospitaal op Rehoboth se personeel vir week wat ek daar gelê het. Uitstekende diens! - Baie dankbare pasiënt
Het Keetmanshoop Woermann 'n nuwe bestuurder, want die meeste kassiere was gister beman, wat nooit beman was nie, en daar is ook iemand wat gepak het. Hou so aan.
Ek soek iemand wat mense in die Kaap het wat in die volgende maand Whk toe kom. Ek soek patats. Bel 081 339 0182.
Bafana Bafana teen Brave Warriors:
Nee wat, Namibië kon gewen het. Clear in front of posts dan skop hy oor die pale. And numerous chances. – Eugene Coutinho Mouton
Ai, ons boys. Jammer man, maar nou weet ons wat om aan te werk.
– Eloise Diergaardt
Poor "swaak" performance by Brave Warriors, unorganized. – Roberto Uirab
Nuusbreker – “Name bekend van vier padslagoffers”:
Lees ek reg, 14 passasiers?????? Wel, there's your problem. – Morne van Aarde
Ons was eerste op toneel, was bitter erg. – Cornelius Kruger
Nuusbreker – “Leeu val boer aan”:
Dit is oor die drade by Werdahek al vir JAAAARE in sy m. . . in is. Jy stap in en uit Etosha sonder om oor 'n draad te sukkel. Nog 'n Ministry wat korrup en pateties is!!!! – Gerhard van Wyk
Ek reken daar is genoeg kos vir die leeus in Etosha. Gebrek aan kennis, of nie omgee van owerhede sal die diere beslis uitgaan. As mens nie lief is om na wilde diere omte sien, maar eerder belangstel in olifanttande en renosterhorings het Namibië binnekort nie eens hase oor nie. Wag maar vir wette van SA en Namibië – grondonteiening sonder vergoeding. – Peter van Wyk
Beeste hoort in die kraal in die nag. – Heliette van Huyssteen Horn
Netso. Elke aand in die kraal en nie buite die kraal of langs of op die hoofpaaie. – Norman D Bester
Soos wat dit nou aangaan met skiet van wilde diere en stropers, g'n wonder die leeus begin al bedreig voel nie. – Rene Albrightson

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie