SMS'e vir 10 September 2021
"...being brain-washed..."
Iets gedoen in landsbelang, oorskry dit jou human rights, ek verwys. Gaan die landsbelang ook my mediese, begrafniskostes, ens. dra? Selfs die dokter weet ook nie wat die langtermyn gevolge van Covid-inentings is nie. Fisioterapeute bied hul hulp aan vir lang Covid-simptome, soos moegheid, geheue en konsentrasieprobleme. Aldus mediese recycling. Ons hou mos die herd immuners in die sisteem.
Thank you to everyone who does not want to be vaccinated. At least you make sure that the already suffering economy doesn't get back on its feet so quickly. Instead of being brain-washed by conspiracy theories on YouTube, you should rather do positive things. It is high time that such people were blunted.
Tsumeb Munisipaliteit, doen asseblief julle jobs en verf die padstrepe en speed bumps. Mense weet nie meer waar om te stop by robots nie. Julle gaan nog gedagvaar word vir skade aan motors as gevolg van speed bumps. Speed bumps is veronderstel om te verseker daar word nie vinniger as 60 gery nie. Julle speed bumps beskadig voertuie as daar vinniger as 20 oor dit gery word. Word wakker, asseblief.
Toe kry ons tientalle Zim-argitekte om Namibië te help ontwikkel. Nou, ná honderde miljoene dollars se professionele fooie is ons nie ’n tree verder nie. In teendeel, skole kos nou twintig keer meer as tien jaar gelede en ons sit met honderde onklaar gemors. Kan die ministerie van werke vir ons sê wat ons gebaat het deur hierdie sinnelose daad?
Ek wil weet: Is dit rerig nodig vir ‘n sekere bank se Home Loans om elke dag N$7,20 van mens se rekening te vat en elke nou en dan N$172 vir agterstallige lenings? Rerig! Ons kry swaar genoeg en as ek nie my lening kan betaal nie, is dit omdat ek nie geld het nie!
Mnr. Geingob, hierdie een is vir u. Is dit waar dat jou regime kriminele op borg vrylaat, en dat daar nie eens kos vir dié tronke is nie. Jy het 1989 van die vliegtuig af geklim en met ’n groot fanfare die grond gesoen (the son came home), Pohamba, Sara en jy het hierdie land so opgemors dat ons begin wens vir ’n Chinese president (and you call yourself a patriot). As die geld nie gesteel is nie, waar is dit dan.
Everyone se m...! Somewhere of townships is meer korrek. Internetdiens is mos ’n luuksheid in Namibië, somewhere en nie ’n mensereg nie.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie