SMS'e vir 11 April 2018
"Doen tog iets!"
Laat my toe om net die volgende te deel met ons lesers en die miljoenêr-Afrika-presidente en afgetredenes. ’n Amerikaanse president, Harry S. Truman (1945-1953), het toe sy ampstermyn eindig die Withuis verlaat, ’n passasiersbus voorgekeer en huis toe gegaan. Sy gesegde was: “You can’t get rich in politics unless youre a crook!” – Axasman
Die persoon wat praat van die walglike somertyd. Weet jy, ons het as kinders elke oggend in die donker skool toe gegaan en absoluut niks daarvan oorgekom nie. Ek dink dit gaan oor die ouers, wat graag later wil opstaan.
CoW please answer the following questions. Why must the Windhoek rate payers foot the bill for a corruption court case? When and by whom was the policy drawn up that forces the CoW rate payers to pay the legal fees for corrupt officials? Which person or entity has laid the corruption charge? Have the C0W rate payers paid for other court cases and to what amounts?
MET Deputy Minister of Environment and Tourism Ms Jagger. Are you talking about HWC (human wildlife conflict) in Zambezi region only? What about people dying from snake bites in concervancies in Namibia? Can they also claim N$100 000? Our country is big and HWC happens all over.
Asseblief die Potholes in Acacia. Dit is erg. Doen tog iets! Ons paaie lyk erg, en ons bande ook!
"Education"-kantoor in Mariental, julle is pateties. Hoekom moet onderwysers en werkers van die ministerie so gestraf word met hulle swaar verdiende loon, omdat onbevoegde luiaards nie hulle werk kan doen nie. Vervang die hele spul daar by die kantore en stuur Khomas se mense om hierdie luiaards te gaan wys hoe om jou brood te verdien. Werk wat Khomas in 'n paar dae klaar maak, kan julle nie eens in jare doen nie. Ons het nie nodig om julle name te noem nie. Hoop julle verwyder julle karkasse so gou as moontlik uit daardie kantore, want julle verdien nie om daar te werk nie. Julle is meer van ’n uitgawe as ’n aanwins vir die ministerie. Vervang asseblief hierdie mense. Dankie.
Ministerie van gesondheid. Maak tog ’n groot plan met die "nurse" by Lüderitz-staatsklìniek wat ons afboek sonder om te behandel. Ons soek diens, nie om teruggestuur te word nie. Sit vir dae by kliniek sonder help. Slegte diens!
Rehoboth se gemeenskap. Julle moet opstaan vir jul oumense wat so sleg behandel word. Die regering het jare gelede ’n wet (sic.) gemaak dat almal bo 60 jaar oud voorrang moet geniet by klinieke, hospitale, banke, munisipaliteite en so meer. In Windhoek, Swakopmund en alle plekke is dit al vir jare in plek. By die klinieke in Rehoboth moet die stokou mense hul beurt afwag al is hulle swak en baie siek. Die grote stad sien om na die oumense. Dis ’n skande, Rehoboth se verpleegsters.
"Uiters teleurgesteld in skolerugby". Skoenmaker, hou jou by jou lese. Los ons onder 19-span uit. Jy ken nie die omstandighede nie en wil net klippe gooi. Los ons afrigter, mnr. Roger Thompson, uit. Jy kan nie verrig wat hy met ons verrig het nie, onder daardie omstandighede nie, of wil jy ons vergesel het? Los ons o.19's uit. Ons het goeie ervaring opgedoen.
Not heeding the US warning against entering into loan deals with China is more than shortsighted and downright foolhardy. China doesn't need to force us into any deals. Our government is doing that by itself, selling us out to a country which patiently waits for the next payback time. But there is no cure for blind stupidity it seems.
Vir ’n geruime tyd kom ek agter wanneer ek krediet oordra van een foon na my ander foon, kry ek ’n mindere bedrag. Hoe is dit moontlik? 20 dollar en dan verdwyn 10 dollar net in die lug? MTC, wat gaan aan daar by julle? Moet asseblief nie oumense so indoen, en ek glo ek is nie die enigste. Ek het al baie ontevredenheid in daardie opsig gehoor.
Rugby: Skeidsregters stel teleur by Walvisbaai Woestynfees. As rugbyliefhebber is ek so geskok in twee van die skeidregters. Swak. As ek maar alleen gekla het, maar as die toeskouers nare opmerkings maak, moet daar fout wees. Ek glo hulle weet wie hulle is. Nee, watse skande is julle nie vir rugby en die Skeidsregtersvereniging nie. Waar julle jul reëlboeke gekry het, weet ek nie, maar dit verskil van myne. Julle het rugby versuur en so inkonsekwent geblaas. Ek hoop nie ek hoef ooit weer na ’n rugbywedstryd te kyk waar julle die fluitjieblasers is nie. Mag rugby wen.
Ek wil tog net weet, hoekom het MultiChoice so baie sokkerkanale, maar nie ’n rugbykanaal nie, as jy net die halwe pakket het. Ons het jare volle pakket gehad, maar nou is ons pensioenarisse - meer as twintig jaar getroue MultiChoice-kykers, maar elke jaar verhoog die paaiement. Hoekom nie van die sokkerkanale minder maak en een rugbyprogram opsit? Groot asseblief, ek sal dit hoog waardeer. Van pensioenaris.
Ek het ’n stofsuier wat met bruin papiersakke werk. Dié word nie meer vervaardig nie. Wat doen ek nou? Raad asseblief. 081 356 7744. Dankie.
Ek is op soek na klere en skoene vir ’n seun van 11 jaar asseblief. Indien enigiemand my in Windhoek kan help, sal ek dit so hoog waardeer. – 081 378 0432
Ek is ’n 58-jarige pensioentrekker, ly aan permanente doofheid. Ek het die laaste jaar deelgeneem aan MTC se bakkie-kompetisie en het bykans N$1 000 gespeel. Niks gewen nie. Wil net dit vra. Hoeveel het die eerste wenner in ’n paar dae gespeel dat hy ’n bakkie gewen het? Vra maar net. Daar was nie eers ’n bietjie "air time" nie, niks nie. Dankie.
Soek tog die nommers van die persone wat koolstowe herstel.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie