SMS'e vir 11 Februarie 2020
SMS'e vir 11 Februarie 2020

SMS'e vir 11 Februarie 2020

". . . die kosbare water . . ."
Mandy Rittmann
Jammer om te sê . . . Grondwetdag is nie 'n baie rooskleurige besigheid as mens na al ons land se groeiende probleme kyk nie . . .

?Hardapdam. Myns insiens moet NamWater eers wag tot einde Februarie voor hulle die kosbare water van die dam oopstel vir besproeiing. Mariental as dorp se voortbestaan is in gedrang as water sommer net weer goedsmoeds uitgelaat word. Hardapboere kan intussen op hul rente leef tot die reën weer val.

?Gemoedere loop hoog met die nuus dat NamWater dit oorweeg om op die stadium beproeiingswater aan die plotboere beskikbaar te stel. Hoop die wyses besef dat met die dors van 13 000 Marientallers gedobbel word as water te gou weer uitgelaat word. Wie was eerste hier? Die dorp Mariental was eerste hier. Nié die plotboere nie.

?Kan Rudi Koekemoer sy rubriek oor bemagtiging asseblief in Engels vertaal vir plasing in die Sun?

?Please send people that will love and care for the community of Stampriet to our clinic. Please, please!

?Ek is op soek na tweedehandse sinke. Ek is 'n pensioentrekker. Ons kan dit onderhandel, my nommer is 081 737 5434. Asseblief, dankie.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!