SMS'e vir 11 Junie 2021
"... doen ook julle eie navorsing!"
Mense wat dalk gehelp kon gewees het, sterf aan Covid, terwyl die Medisynebeheerraad ewe arrogant wil toutrek oor of hulle ’n amptelike versoek ontvang het, al dan nie! Word asseblief groot.
All staff working in hospitals need to be vaccinated. You must think about your patients' welfare!
Moet asseblief nie masels, pokke, tuberkulose, ens. se inentings vergelyk met Covid-inentings wat in ’n rekordtyd nagevors is en vervaardig is. Is ons wat inent die goedgekeurde kliniese proefnemings? Vra maar net, want in Maart 2020 was daar nog nie ’n inentingsmiddel beskikbaar.
Die SMS’e in Woensdag 9 Junie se Republikein getuig van ’n skokkende gebrek aan inligting oor die Covid-vaksines. Dis juis Pfizer en Johnson & Johnson se entstowwe waarteen meer en meer medici die wêreld oor waarsku, omdat daar onverwagte, ernstige newe-effekte aan verbonde is. Hou liewer by entstowwe wat op die ou beproefde manier vervaardig is. Asseblief, doen ook julle eie navorsing!
Nuwe Swapo-gebou oorkant vervalle hospitaal: kom ons toi-toi oor hierdie gemors en kom Job, doen jou job daar in Windhoek om hierdie nonsens te stop en die geld eerder aan die hospitaal te spandeer wat so swak daarna uitsien.
Gerugte doen die ronde dat die regering se finansiële sake glo so beroerd is dat fondse dringend benodig word om sy plig teenoor oues van dae, veterane en hul projekte se befondsing na te kom. Woord doen die ronde dat die 1904-1908 genocide ryp gedruk word om dit met die flenter marionet (puppets on a string) aan te pak om projekte van stapel te stuur met die verrotte, vrot regering aanstuur van sake met ’n trek rekord wat Lucifer nie eens met ’n tang sal wil hanteer nie. Geld onregverdig bekom, brand gewoontlik die hanteerder en verdwyn as sulks in die niet.
Hoe sal korrupte praktyke einde kry in ons land as amptenare in hoë poste beplan om hulself te verryk. In Otavi is ’n tender gegee aan iemand wat na tien maande sukkel om in ’n dubbele straat van dertig meter interlocks te lê. Die manne kom van Okakarara en as hulle in Otavi is, dan gebruik hulle die masjiene van Otavi-dorpsraad om vyftig stene of net om onkruid te verwyder en dan verdwyn hulle weer. Daar is altyd iemand in die sogenaamde procurement board wat met dié ouens wat sukkel verband het. Waar gaan ons land heen?
Covid-19. As een van die senior inwoners van Khomasdal sien ek op wêreldsokker hulle buig al een knie (vir die mens). Die huidige Covid-situasie versleg kommerwekkend. Ons as ’n groep pleit by die owerhede om God in te nooi deur gebedsgroepe in te stel en sodoende altwee knieë voor God te buig en te pleit vir genade. - Oom Boy Strauss
Immediately when the municipalities closed the water, Corona started soaring like an eagle. What do you expect to happen? Who is in charge of this country? The President, Hage Geingob or the municipalities, Counsellors? The President is no where when you needed him the most and the juniors take advantage and fill their pockets. They might not be elected next time. Eat now and eat quickly.
Swapo government even rope in some unrecognized, not even officially gazetted headmen to steamroll the genocide matter. Why the rush? Do this GRN really find them in such a self-made hole so steep they just can't help themselves? What happened to the self-styled so-called mighty Swapo turned mini-mice? Slogans, Swapo dances and a fake one Namibia one nation that turns into a fools paradise is the price we had to pay to entrust this current bunch that drag our country through haemorrhoids avenue. - Keinamab Keytamanshopa

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie