SMS’e vir 11 Maart 2019
Wet slaan toe op wapenlisensies – uiteindelik! Moet nou bevoegdheidssertifikaat hê, goeie ding, maar wat jy waar kry? Wie is bevoeg om te toets? Wie sê toetser is getoets? Hier gaan groot omgekoop word! Sertifikaat sal nie gegee word aan enigiemand wat enige plek ter wêreld aan misdaad skuldig is, ook goed so, maar is Namibië in staat om dit vas te stel? Het hulle ’n “local” databasis of toegang tot wêreldwye data? Hulle weet dan nie eers dat “local repeat offenders” al vir drie of vier sake uit is op borg en gee hom weer borg?
Miskien moet die minister eerder poog om diewe en inbrekers wat vuurwapens steel te bekamp en harder te straf. Malligheid, soos gewoonlik met die klem op die verkeerde plek.
CoW, jul onbevoegheid spreek boekdele. Dit is nie net die waterfiasko nie, maar ook eiendomsbelasting wat eienaars skok (Elizenheim). Bestuur by CoW is in choas.
Weet enigiemand of daar ou muntstukke gekoop word, 1930 tiekie-muntstuk. Antwoord asseblief in die SMS’e.
Geagte ds. Hector Jooste, nêrens in die evangelies het ek Jesus hoor kommentaar lewer oor homoseksualiteit nie. Wel het Hy hom keer op keer uitgespreek teen die skynheilige Fariseërs (kerkleiers). U roeping as predikant is enkel en alleen om Jesus se genade en liefde te verkondig aan alle mense. – OuTannie
I.v.m. homoseksuele dominee. Hector en Johannes, dankie, maar was dit dan nie ‘n sinodale besluit nie? Lyk my ons sal weer moet dink oor die NG kerk. – Pierre
Aan al die gay mense van Namibië wat in ‘n eerbare verhouding met hulle maats lewe, wil ek nederig om verskoning vra vir ds. Hector Jooste se uitsprake. Mag niks julle ooit skei van Jesus se liefde. – Marietjie de Klerk
Dankie aan die dominees wat nog kies om aan God en Sy Woord gehoorsaam te bly in ‘n wêreld waar God se standpunt oor homoseksualiteit nie meer geëer word nie.
Alle vroue in Namibië behoort betrokke te raak by ‘n fonds vir die verskaffing van sanitêre doekies vir skoolgaande meisies. Jong meisies ly onnodig deur nie toegang te hê tot sanitêre produkte nie, veral in die platteland.
The report on escalating timber exports to China in the Namibian is shocking, devastating and heartbreaking! On top of the thousands of protected trees already cut down, there are 230 applications by mostly elite, government officials, councillors, police bosses, traditional and church leaders to cut down a further 200 000 protected trees! I could cry. Shame on all of you and government for allowing this carnage of our heritage. You are killing our environment for personal gain and greed! The consequences are devastating. Shame on you!
Namibië se belastingbasis behoort dringend opgedateer en uitgebrei te word! Te veel persone ontduik belasting. Brei die belastingbasis uit, oom Calle! (Vir sjebeens, cuca-shops en die Chinese winkels.)
Soos voorheen genoem, is Afrika met sy diverse tradisies, gelowe en kulture nie gerat is vir die wettige aanplant en gebruik van (medisinale) dagga nie. Elke tweede persoon raak nou ‘n Rastafariër en ‘n gesondheidsverbruiker (misbruiker) van die lagtwak wat reeds verreikende gevolge het. – SAP&H
Ek vra maar net. As die skuldiges oor die miljoene van die SME Bank aangekla gaan word en skuldig gevind word, wat sal hul vonnis wees? Kom ons predict.
Seuns met troffels en reihoute tussen stene? Ek sê ja (het self al op laerskool geleer om erdepype vir sanitasie te lê en te seël), maar wat sê mammie Katryn van bo-wys van hierdie child labour? – Pietrossi
Hentiesbaai se munisipaliteit het ook “tricks” om jaarliks gedurende Februarie en Maart die huiseienaars te melk. In 2016 is bepaal die registrasiedeposito moet N$634,41 wees, al is die huise 50 jaar oud. Die waterverbruik van 45-60 is glo omdat almal vakansiegaste het. Enkelinwoners, as hul dit raaksien, neem dit so twee of drie maande om dit reg te stel. As jy dit nie opvolg nie, hulle gewin.
Kan dit waar wees dat die publiek en man op straat slimmer as ons leiers is? Ons sien hoe die Chinese ons land en ons werke en ons geld stuk vír stuk steel en ons kla daaroor, maar die leiers weet niks. Vader, maak oop hul oë asb.
Three men face double murder charge and are released on N$2 000 bail each. Another man is caught with cannabis and has to pay N$8 000. Please tell us this was a typing error!
Sien in Vrydag se Republikein dat Corne en Sue-Ellen Agenbag deurgedring het na die semifinaliste-afdeling van die Republikein se Bruidspaar van die jaar-kompetisie. Twee pragtige mense. Baie geluk! – Ollie Joubert
Wat ‘n gemors by NaTIS Valley issueing of roadworthy certificates. Staan in rye vir diens amper twee ure. Personeel glo op middagete en nog nie teruggekom. Supervisor skud net sy kop.
Wat ‘n treffende storie . . . die brief van P. Ellis (7 Maart, “The milk in my coffee”). Geagte meneer die President, hoop van harte u neem dit ter harte! – J. Oli4
Rudiger Hennings, jou foto van die gemsbokke is absoluut aemrowend! Baie dankie!
Something is terribly wrong with our justice system and needs urgent attention: Another murderer walks free because of police negligence / incompetence / investigation messed up. Investigation dating back to 2016 (Namib Times of 8.3.19). Also postponement of court cases very worrying. Out of 31 Walvis Bay court cases 16 were postponed, Swakopmund 18 out of 19 cases postponed. Simple cases like drunken driving, theft etc. some dating back to 2016???? How is this possible? Law system should be embarrased!! Or is it incompetent?? Shameful!!
Meneer die klaer oor skoonpa, ek stel voor jy hou op met moan en aanvaar dit, want ek sit my kop op ‘n blok dat jou skoonpa snags wakker lê en wonder of sy dogter gelukkig is en jy jou pligte as haar man nagekom het. I bet he did not sign up for that toe hy sy dogter aan jou gegee het. So trek jou vinger en bring jou kant.
Residents of Henties, Wlotska, Swakop please be aware of public notice that Gecko Salt is planning massive salt works at mile 68 and will be using historical mining footprint for infratructure. These plans will change our beaches and environment forever. Please attend the public meetings only planned in Henties and say your say!!!

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie