SMS'e vir 11 Oktober 2016
SMS'e vir 11 Oktober 2016

SMS'e vir 11 Oktober 2016

“. . . onderwys-boot . . . in stormagtige waters . . .”
Gerine Hoff
“Moenie met ons taal mors nie”. Dankie, u is 100% reg. Ek is ’n man en my Nama-van eindig met ’n b, dan is dit net reg dat my vrou my van netso moet neem. My vrou is nie geregtig om veranderings aan my van te maak nie, nee glad nie. Anders is sy iemand anders en nie my vrou nie. Dankie.

?

Of die onderwysers of Karas “Education”-eenheid staak of nie, sal die slaagsyfer van graad 10 tot graad 12 nie verbeter nie. Al kry van die onderwysers tot by die ministerie 15% verhoging sal die slaagsyfer nie verbeter nie. Vandat die regering met onafhanklikheid alle bestaande strukture van tug, godsdiens, dissipline afgeskaf het, het die onderwys-boot homself in stormagtige waters bevind. “Bermuda triangle”? CCN, dis hoog tyd dat julle as Christelike leiers die dobberende sonder kompas boot se stuur oorneem en die regering rigting gee, want die Namibiese Titanic stuur op ’n mensgemaakte ysberg af. Sterkte. – Verkyker

?

Oshakati en Walvisbaai erwe (27 000) word gediens. Wat gaan aan in Rehoboth? Ek wag al jare vir my erf. – Bekommerd

?

Minister van onderwys, bring terug die skoolfonds en maak seker elkeen betaal sy deel. Dan sal daar genoeg geld wees vir salarisse. Netnou kyk ons ook hoe skole afbrand.

?

Ek hou van die klipmanne, dis pragtig.

?

Avatjie, rus sag in Jesus arms. Dit het my baie en nogmaals baie geraak – selfde ouderdom van my dogter. Wie is ons om te oordeel? Daar was ’n doel agter alles. My trane loop vir jou met daai mooi kinderlike smile. Al wat ek kan sê, is slaap Ava, slaap soet in Jesus se arms.

?

Ek vind die “Lone Men” van Kaokoland baie oorspronklik en kreatief, maar ek stem saam dat dit gestop moet word, want as die geheimsinnige kunstenaar dit mag doen, sal ander ook hul kunswerke wil uitstal met hout, blik, velle en bene of wat ook al. Nee, jammer!

?

Munisipaliteit van Walvisbaai, julle is uiters onredelik dat julle die erwe wat die publiek kan voor tender aan almal beskikbaar maak. Dit beteken nou dat ons middelklasmensies wat reeds so erwe soek wat ons kan bekostig teen die rykes wat alreeds so baie behuising en erwe besit, terugstaan, want 10 teen een kry hulle weer als. Mense wag reeds al so lank vir dit, maar weer eens gaan dit oor “supporting the rich to get richer”. Moet ook nie die maaitjies weggooi wat seker weer voorskot gaan kry nie.

?

Air Namibia does not own the buses on the airport - the Namibian Airports Company (NAC) does. It may be convenient to bash Air Namibia but they don’t own NAC either. The government does. Ask them?

?

Wil net geluk sê aan cmrd Bernadus­ Swartbooi met sy toelating as prokureur. Met jou redenasies kon mens sien daar steek baie in jou. As oud-Keetmanshoper is ek sommer baie trots op jou en met so ’n pragtige vrou aan jou sy, sal jy dit nog ver bring. Bou voort op jou toekoms.

?

ACC, kom stel asb. ondersoek in. Mense wat alreeds plase besit en ook “resettlement” plase ontvang het, is die einste mense wat nie wil padgee van Keetmanshoop se dorpkampe af nie.Hulle sit al jare en wil nog ’n leeftyd sit. Wat van die res van die gemeenskap?

?

Hulle sê mos die hoogste bome vang die meeste wind, nie net in terme van goeie of slegte publikasie nie, maar ook wat korrupsie betref. Ek is ’n afgetrede onderwyseres (het al op 31 Desember 2015 afgetree), maar glo my, tot nou toe geen taal of tyding van die ministerie (Hardap “Region”) nie. Polisse en mediese fonds is besig om te verval, want daar kom geen geld in om die stoporders te dra nie. Was ek nou ’n hoof of ’n bekende in onderwyskringe, sou dit seker beter met my gegaan het, maar nou is of was ek mos maar net ’n onbekende en ’n onbenullige onnie – net maar ’n nommer. Jy gee jou beste jare vir die onderwys en dan word jy so behandel. Pateties.

?

Ek hoop president Hage of eerste minister Sara kan my antwoord. Dit steek vas in my klein brein. Hoe is dit moontlik dat “governor” of ’n “councillor” drie poste beklee? ’n Goeie voorbeeld: jy’s “councillor” + Chairman of Management committee + Chairman of tender board”? Is dit nie ’n “conflict of interest” nie? Of ander voorbeeld: Skoolhoof + “mayor + Chairman of tender board”. Of “Chairman of Management Planning”. Kry die mense drie “pay” tjeks? – Oom Wolf

?

Baie van die Damaras en Namas het al die goeie voorbeeld van die ander Namibiese stamme gevolg deur hul energie en tyd te spandeer op aktiwiteite wat daarop gemik is om die algemene sosio-ekonomiese welstand van ons bevolking te verbeter. Dit is egter uiters teleurstellend om SMS’e te lees van Damaras en Namas wat nog handel oor die sogenaamde eienaarskap van die taal Khoekhoegowab. Voorts is dit betreurenswaardig dat iemand wat daarop aanspraak maak dat hy/sy ’n Khoekhoegowab moedertaalspreker is, feite verdraai en skryf dat dit nie nodig is om ’n vrou se van met ’n s te laat eindig en dié van ’n man met ’n b nie. Ons kan moes nie daarvan afwyk in skryftaal nie, want ons doen dit dan in spreektaal. – lAwebahe llHoeseb 081 252 4882

?

Waar kan ek kla, want ek bel stadspolisie en munisipaliteit; stadspolisie het uitgekom en het gesê hul sal werk maak. Ek kla oorhoenders in my bure se erf. Die hoenderhok grens aan my muur en my kamervenster is ’n paar meter weg van grensmuur. Ek gee nie om oor die henne nie, maar die hane kraai van kwart oor 3 soggens tot middag. Asb., dit is rusverstoring. ’n Mens mag nie hoenderhane aanhou in ’n woonbuurt nie. Die muise wemel en as daar muise is, gaan die slange ook een van die dae kom besoek aflê. Kan enige persoon net vir my sê waar kan ek kla, want stadpolisie en munisipaliteit doen nie hul werk nie.

MultiChoice, ons wil ook GO TV in Mariental kyk ASB.

Elkeen wat strewe na die hemel: Behalwe die Bybel, is dit uiters belangrik dat u dié boek ook lees: Heaven is so real deur Choo Thomas.

MTC, wie het die groot PRYS gewen? Ek het so die “game” gespeel met die hoop ek kan ook ietsie wen. Dit sou baie gehelp het.

Ek is op soek na Abraham Lambert van Mariental wat destyds werksaam was in Windhoek. – 081 808 9734

My naam is JwJ. Ek wil graag aan my vriende wat so graag gereedskap en ander dinge by my kom leen het, sê moet asb. nie weer iets kom leen nie, want dit lyk my jy kry geheueverlies sodra jy my goed leen. Ek het nou eers die Bybel begin glo wat sê jy moet net uitleen wat jy bereid is om te verloor.

Kommentaar

Republikein 2024-09-08

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Currie Cup: Airlink Pumas 14 vs 41 Toyota Cheetahs XV | Fidelity ADT Lions 62 vs 5 NovaVit Griffons | Suzuki Griquas 37 vs 29 DHL Western Province Rugby Championship: Argentina 67 vs 27 Australia | Springboks 18 vs 12 New Zealand Katima Mulilo: 18° | 38° Rundu: 15° | 38° Eenhana: 15° | 38° Oshakati: 16° | 34° Ruacana: 16° | 34° Tsumeb: 19° | 33° Otjiwarongo: 14° | 32° Omaruru: 14° | 32° Windhoek: 13° | 29° Gobabis: 11° | 31° Henties Bay: 9° | 15° Wind speed: 20km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:19, High tide: 13:46, Low Tide: 19:48, High tide: 02:00 Swakopmund: 11° | 12° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:17, High tide: 13:44, Low Tide: 19:46, High tide: 02:00 Walvis Bay: 10° | 17° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:17, High tide: 13:43, Low Tide: 19:46, High tide: 02:00 Rehoboth: 9° | 30° Mariental: 9° | 27° Keetmanshoop: 8° | 23° Aranos: 8° | 29° Lüderitz: 9° | 29° Ariamsvlei: 6° | 22° Oranjemund: 9° | 26° Luanda: 21° | 22° Gaborone: 16° | 32° Lubumbashi: 18° | 36° Mbabane: 9° | 15° Maseru: 2° | 22° Antananarivo: 12° | 29° Lilongwe: 20° | 31° Maputo: 16° | 22° Windhoek: 13° | 29° Cape Town: 10° | 18° Durban: 13° | 15° Johannesburg: 14° | 27° Dar es Salaam: 23° | 30° Lusaka: 21° | 34° Harare: 17° | 30° Currency: GBP to NAD 23.39 | EUR to NAD 19.77 | CNY to NAD 2.52 | USD to NAD 17.85 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.36 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.67 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.18 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.21 | USD to DZD 131.86 | USD to AOA 920.38 | USD to BWP 13.26 | USD to EGP 48.39 | USD to KES 128.23 | USD to NGN 1620.02 | USD to ZAR 17.85 | USD to ZMW 26.3 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1770.56 Down -1.47% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13911.35 Up +0.04% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 31029.7 Up +0.10% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 497.56/OZ DOWN -0.0079 | Copper US$ 4.04/lb DOWN -0.0194 | Zinc US$ 2 721.80/T DOWN -0.3% | Brent Crude Oil US$ 72.03/BBP DOWN -0.0187 | Platinum US$ 919.13/OZ DOWN -0.007 Sport results: Currie Cup: Airlink Pumas 14 vs 41 Toyota Cheetahs XV | Fidelity ADT Lions 62 vs 5 NovaVit Griffons | Suzuki Griquas 37 vs 29 DHL Western Province Rugby Championship: Argentina 67 vs 27 Australia | Springboks 18 vs 12 New Zealand Weather: Katima Mulilo: 18° | 38° Rundu: 15° | 38° Eenhana: 15° | 38° Oshakati: 16° | 34° Ruacana: 16° | 34° Tsumeb: 19° | 33° Otjiwarongo: 14° | 32° Omaruru: 14° | 32° Windhoek: 13° | 29° Gobabis: 11° | 31° Henties Bay: 9° | 15° Wind speed: 20km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:19, High tide: 13:46, Low Tide: 19:48, High tide: 02:00 Swakopmund: 11° | 12° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:17, High tide: 13:44, Low Tide: 19:46, High tide: 02:00 Walvis Bay: 10° | 17° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:17, High tide: 13:43, Low Tide: 19:46, High tide: 02:00 Rehoboth: 9° | 30° Mariental: 9° | 27° Keetmanshoop: 8° | 23° Aranos: 8° | 29° Lüderitz: 9° | 29° Ariamsvlei: 6° | 22° Oranjemund: 9° | 26° Luanda: 21° | 22° Gaborone: 16° | 32° Lubumbashi: 18° | 36° Mbabane: 9° | 15° Maseru: 2° | 22° Antananarivo: 12° | 29° Lilongwe: 20° | 31° Maputo: 16° | 22° Windhoek: 13° | 29° Cape Town: 10° | 18° Durban: 13° | 15° Johannesburg: 14° | 27° Dar es Salaam: 23° | 30° Lusaka: 21° | 34° Harare: 17° | 30° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.39 | EUR to NAD 19.77 | CNY to NAD 2.52 | USD to NAD 17.85 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.36 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.67 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.18 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.21 | USD to DZD 131.86 | USD to AOA 920.38 | USD to BWP 13.26 | USD to EGP 48.39 | USD to KES 128.23 | USD to NGN 1620.02 | USD to ZAR 17.85 | USD to ZMW 26.3 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1770.56 Down -1.47% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13911.35 Up +0.04% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 31029.7 Up +0.10% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 497.56/OZ DOWN -0.0079 | Copper US$ 4.04/lb DOWN -0.0194 | Zinc US$ 2 721.80/T DOWN -0.3% | Brent Crude Oil US$ 72.03/BBP DOWN -0.0187 | Platinum US$ 919.13/OZ DOWN -0.007