SMS'e vir 11 September 2019
"Ek sal hardloop . . ."
Swaar busongelukke op Namibiese paaie. Dit is nou presies een jaar gelede, op 14 Augustus 2018, dat 'n toerbus tussen Tsumkwe en Grootfontein gerol het. Een Spaanse vrou is op slag dood. Nou het alweer in die Noorde van Namibië 'n tourbus buite Rundu met 14 Duitse toeriste gerol. Een vrou is dood en baie is ernstig beseer. Veertien dae gelede het by Mariental 'n toerbus gerol. Twee leerlinge van Windhoek Gimnasium het in die ongeluk gesterf. Ek wil net weet, het die Namibiese toerbusse nie by elke sitplek veiligheidsgordels nie? En indien, hoekom gebruik toeriste nie die gordels nie? Toeriste loop en dans in die bus wat vinnig ry. Dit moet nou nou gestop word. As ek op grondpaaie 90 km per uur ry, steek toerbusse teen 100 tot 110 km per uur van agter verby. Baie toerbusbestuurders ry onverantwoordelik vinnig met toeriste op Namibiese grondpaaie. Hulle is alltyd maar haastig. - Jan Lösch, Windhoek
Moet Swapo China se voorbeeld volg?
What I would like to know. All this children dumping, raping of children and women (five in one weekend with Namibia having such a small population). Did all of this happen before independence and it was just not reported on by our journalists or is this something that only started happening since?
As jy weghardloop van die polisie omdat jy iets het om weg te steek, is nie die issue nie. Probeer jy insinueer dis OK om doodgeskiet te word, net omdat jy hardloop? Ek sal hardloop net omdat ek die geweer sien, nie omdat ek iets verkeerd gedoen het nie. Mense met gewere is die probleem, dit intimideer selfs onskuldige mense en as jy dit nie doen nie, bly jy seker in ’n ander land en nie in Namibië nie.
Want to know from the Minister of Health. When will you bring dialysis machines to southern Namibia?The machines are available in all other regions except Hardap and //Kharas. We are also suffering from kidney related illnesses like in other regions. Bring the machines please as soon as possible or is it again deliberate neglect of the southerners?
Kan enige iemand wat weet net asseblief sê wanneer kom die nuwe paspoorte? Hoe lank en tot wanneer moet die mense nog wag? Is daar nie ’n alternatiewe plan nie? Moet ons nou vir die hoeveelste keer die wiel uitvind?
Ek stem saam met die foto hoe die paaie lyk vanuit Rehoboth oor Rietoog tot by die lodges. Help, dit is haglik, dis ’n gemors. Dink aan die toeriste.
Sien 5 ton ingevoerde hoender vernietig omdat vervaldatum nie reg was nie. Sou iemand regtig doodgegaan het daarvan? Ek dink net aan hoeveel honger mense maar net te dankbaar sou wees om gratis daarvan te kry.
Hoekom kan alle byvoordele wat afgetrede en huidige hoofde en parlementariërs verdien nie na die staatskas gekanaliseer word nie, of is Namibië spoedig binne 26 jaar nog erger om 2de Zimabwe te word?
Windhoek munisipaliteit betaal hul ingenieurs ’n scarcity allowance omdat ingenieursfirmas toemaak weens werkstekorte. Hoe nou? Begin sny daar!
Nobody to old to learn. SMS in kolom van 9 September 2019. Vir wie lag jy nou?
Die dorpsraad van Karasburg is baie skuldig aan die korrupsie wat in die council is. Hul het toegesien dat die kantoorpersoneel van die council baie belangrike inligting, papierwerk verbrand het, voor die nuwe stadsklerk arriveer het. Omdat die personeel alles weggehou het van die vorige stadsklerk weet die dorpsraad wat gebeur het in die council.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie